Swartkol-Snapper

Die Swartkol-snapper (Lutjanus ehrenbergii) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blackspot snapper; in sommige plekke as die Ehrenberg's seaperch.

Swartkol-snapper
Swartkol-Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

Spesie:
L. ehrenbergii
Binomiale naam
Lutjanus ehrenbergii
(Peters, 1869)

Identifikasie

Die vis word tot 35 cm lank. Dit is grys tot silwer met vyf nou, geel strepe onder die sylyn. Die stert- en analevinne is gelerig. Daar is 'n groot ovaalvormige swart kol op die sylyn onder die middel dorsalevin. Die kol kan verdwyn met ouderdom.

Die vis leef in strandmere en aflandige riwwe in water wat 5 tot 60 m diep is. Hulle verkies hellings van die riwwe waar hulle skuil onder oorhange en in grotte. Die vis is 'n alleenloper maar kom ook in klein groepies voor, soms saam met ander snapperspesies. Hulle vreet klein vissies wat hulle hoofsaaklik snags vang.

Die vis lyk baie soos die dorie-snapper (Lutjanus fulviflamma).

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartkol-Snapper IdentifikasieSwartkol-Snapper Sien ookSwartkol-Snapper BronSwartkol-Snapper VerwysingsSwartkol-Snapper Eksterne skakelSwartkol-Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydDieremishandelingVulvaFabelEkostelselHerfs22 AprilGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNarsistiese persoonlikheidsteuringWeer (meteorologie)MondNG gemeente JansenvilleGeslagGroot GatGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSoortnaamEngelsWieg van die MensdomGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKaapse florarykMaroela MediaSwawelSimboolBrittany Ashton HolmesOrrelMiteDie ontstaan van die dramaSkuinsstreepIndiëProteïenGautengInligtingCristiano RonaldoErns GrundlingNasiebouVoortrekkersHaasDialoog in fiksieSlag van BloedrivierNatuurwetenskapMahatma Gandhi3D-rolprentWetenskaplike metodeStaalSeksismeNeerslagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKasteel die Goeie HoopBoor (element)Demokratiese Republiek die KongoSkerpioenKolonialismeKindersiektesHoofkarakterMobutu Sese SekoLiesbreukBloemfonteinLeestekenDemografie van Suid-AfrikaPubliekRudi ClaaseBelastingBywoordLiefdePseudowetenskapGreen PornoStilleweRomanAntjie SomersAngina pectorisGriekwa-AfrikaansGeslagsgelykheidVerkoueLewerJohannes MeintjesSomerGesondheidAfrikaanse Wikipedia🡆 More