Streepkol-Bokvis

Die Streepkol-bokvis (Parupeneus barberinus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area voorkom, en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai alhoewel hulle maar min suid van KwaZulu-Natal gesien word.

In Engels staan die vis bekend as die Dash-dot goatfish.

Streepkol-bokvis
Streepkol-Bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Parupeneus
Spesie:
P. barberinus
Binomiale naam
Parupeneus barberinus
(Lacépède, 1801)

Identifikasie

Die vis het 'n swart streep van voor die snoet, verby die oog en al langs die sylyn tot verby die dorsale vin se basis. Daar is 'n swart vlek op die sylyn by die stertvin se basis. Die anale en bekkenvinne is gelerig en die ander vinne is meer witkleurig. In die nag lyk die vis bleekwit. Die vis word tot 53 cm groot.

Habitat

Die vis leef in seegrasbeddings of op sanderige bodems of koraalreste. Hulle kom in pare voor en is daglewend en vreet hoofsaaklik skaaldiere.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Streepkol-Bokvis IdentifikasieStreepkol-Bokvis HabitatStreepkol-Bokvis Sien ookStreepkol-Bokvis BronStreepkol-Bokvis Eksterne skakelStreepkol-Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwaweldioksiedEngelandWaterpokkiesAnneli van RooyenNelson MandelaWaterBateJan van RiebeeckWoordeboekBeleggingKonsonantSwartbewussynsbewegingByTamatieBlourokkeSwartMeningsverskil oor aardverwarmingEkotoerismeKommunikasieKoorsWet op NaturellengrondWoudRepubliek die KongoSelakantKonjunktivitisSuiwelprodukMassaFisiese oefeningNaaldekokerWes-KaapTropiese sikloonSebraMars7de LaanWeerfrontWêreldwye webSpoorvervoer in Suid-AfrikaChristendomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKommunismeTweede WêreldoorlogWisselkoersKlankPseudowetenskapSonpaneelSuid-AfrikaHefboomOos-KaapInkomsteMenslike skeletKlimaatsverandering in AfrikaDwelmmiddelBurgerregtePussy RiotJuraVolstruisVerkleinwoordMenseregteVarkgriepSeksismeBiodiversiteitRymGesonde dieetGeskiedenis van Suid-AfrikaHortologieDiskriminasieMaselsPenisMeeueSeptimius AwardsSydneyWynand du ToitDiamantVagina🡆 More