Stekelkop-Kardinaal

Die Stekelkop-kardinaal (Apogon kallopterus) is 'n vis wat voorkom Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Spinyhead cardina.

Stekelkop-kardinaal
Stekelkop-Kardinaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Apogon

(Lacépède, 1801)
Spesie:
A. kallopterus
Binomiale naam
Apogon kallopterus

Voorkoms

Die vis is bruinerig met 'n donker streep vanaf die punt van die snoet, deur die oog tot by die stertvinbasis - net bokant die sylyn. Daar is 'n swart kol op die stertvin basis wat raak aan die sylyn. Die vis word tot 15 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3 - 50  diep is. Hulle is daglewend en vreet soöplankton. Die naam kallopterus beteken mooi vin.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Stekelkop-Kardinaal VoorkomsStekelkop-Kardinaal HabitatStekelkop-Kardinaal Sien ookStekelkop-Kardinaal BronStekelkop-Kardinaal VerwysingsStekelkop-Kardinaal Eksterne skakelStekelkop-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaboomSuid-Afrikaanse GrensoorlogBelastingDolfynKolorektale kankerKoolstofAdolf HitlerDigvormJannie du ToitVisMuskietSirkelBrandmondsindroomAppel (sanger)SuikerbekkiesKlimaatByvoeglike naamwoordMagda van BiljonGriekse mitologieJan-Willem BreureOopbroninhoudKoolstofdioksiedOligopolieToestand van materieRudi ClaaseVoorvoegselNierProstaatkankerHeuningKonjunktivitisNadia ValvekensMaselsVerenigde State van AmerikaGeweldSkaakAprilKasteel die Goeie HoopKarakteriseringAntjie KrogAuschwitz-konsentrasiekampLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWatersuiweringDepressie (gemoedstoestand)Bipolêre gemoedsteuringPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierApartheidAlice MunroNamakwalandEvangelies Gereformeerde KerkRassismeDokterGroot DepressieEngelsAnilingusPoesSwemKhoikhoiArgitektuurOlifantValentynsdagRobbeneilandWiskundeAnrich HerbstTweede VryheidsoorlogKnieHondBloeddrukReënGrondbesoedelingFisioterapieMoses🡆 More