Friedrich Gustav Jonathan Eckstein

Friedrich Gustav Jonathan Eckstein (1857 - 1930) was 'n goudmagnaat.

Hy is in Stuttgart, Duitsland gebore as die jonger broer van Hermann Ludwig Eckstein. Sy pa was 'n Lutherse pastoor. Hy woon 'n ruk lank in Indië en kom in 1887 in die Witwatersrand aan. Ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog rig hy sy hoofkantoor in Londen in. Hy was een van dié wat in beheer van die firma Wernher, Beit & Co was. In 1912 volg hy Jules Porgès as voorsitter op. As gevolg van sy Duitse agtergrond ondervind hy baie onaangenaamhede tydens die Eerste Wêreldoorlog en bedank as voorsitter. Hy word later tot ridder geslaan en wy hom aan die kweek van katoen in die Soedan.

Bron

Tags:

18571930DuitslandEerste WêreldoorlogHermann Ludwig EcksteinIndiëJules PorgèsKatoenLondenSoedanStuttgartTweede VryheidsoorlogWitwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksspeeldingMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSkerpioenAnette EngelbrechtSteve BikoWikiBundesligaTweede WêreldoorlogOntwerpJeff DouglasAssonansieMenstruasieEierleierSuid-Afrikaanse WeermagKaapstadPalmsondagNepotismeSagtewareLys van Griekse mitologiese figureAustraliëMeervoudNetflixMaagPandjabiGriepStedelike hitte-eilandVulvaMajaBestuiwingJakobPenisHeilige geskrifteSkilpadRoemeniëVreemde Stad (album)PaddaAktuarisGeloftedagLys van Afrikaanse digtersErfenisdag (Suid-Afrika)AardverwarmingLGBTOogproblemeLouis GussOostenrykRobbeneilandAstronomiese eenheidHoofpynCarcassonneSC 04 Westfalia HerneHindoeïsmeKameelperdBloeddrukCristina Fernández de Kirchner3D-rolprentOrnitologieAnrich HerbstKappie (skryfteken)Koekie (rekenaarwetenskap)Rooijakkals54Lys van kinderspeletjiesVoedselkettingDroomPersentasiePragmatiek (taalkunde)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWiskundeLys van landeTierSurveyor 5Hannes van WykMangelontstekingLeenwoordAkuut-aksenttekenSpringbokkeSeksuele opwekkingChamillionaireLong🡆 More