Fk 03 Pirmasens

FK 03 Pirmasens is 'n Duitse sokkerklub uit Pirmasens in Rynland-Palts.

FK 03 Pirmasens
Fk 03 Pirmasens
Volledige naam Fußballklub 03
Pirmasens e.V.
Stigtingsdatum 5 Junie 1903
Tuisveld Sportpark Hüsterhöhe,
Pirmasens
Kapasiteit 10 000
Kompetisie Regionalliga Suid

Die klub is as FC Pirmasens in 1903 gestig, maar in 1905 stig SK 1905 Pirmasens by die klub af net om in 1919 weer by die klub aan te sluit, maar splits in dieselfde jaar weer af as SG 05 Pirmasens. In 1925 neem die klub sy huidige naam aan.

In Suidwes-Duitsland was Pirmasens een van die groot spanne en na die oprigting van die Gauliga in 1933 word die klub 3 keer visekampioen (1934-1936). In 1942 onttrek die klub egter na 'n 0-26 nederlaag teen 1. FC Kaiserslautern, nadat die klub heelwat spelers aan die Tweede Wêreldoorlog verloor het.

Met die oprigting van die Bundesliga in 1963 was Pirmasens in die Regionalliga ingedeel en het daar vir 11 seisoene meegeding tot met die oprigting van die 2. Bundesliga. Die klub het altyd in die boonste helfte van die punteleer geëindig en 4 keer deelgeneem aan die eindronde om promosie na die Bundesliga, maar kon nooit promoveer nie. Sedertdien kon die klub nog nie weer die hoogtes van weleer bereik nie.

Onlangse ligaposisionering

  • 1963-64(II)Regionalliga Suidwes2de
  • 1964-65(II)Regionalliga Suidwes7de
  • 1965-66(II)Regionalliga Suidwes1ste
  • 1966-67(II)Regionalliga Suidwes6de
  • 1967-68(II)Regionalliga Suidwes3de
  • 1968-69(II)Regionalliga Suidwes4de
  • 1969-70(II)Regionalliga Suidwes2de
  • 1970-71(II)Regionalliga Suidwes2de
  • 1971-72(II)Regionalliga Suidwes6de
  • 1972-73(II)Regionalliga Suidwes3de
  • 1973-74(II)Regionalliga Suidwes8ste
  • 1974-75(II)2.Bundesliga Suid2de
  • 1975-76(II)2.Bundesliga Suid14de
  • 1976-77(II)2.Bundesliga Suid18de
    - lisensie aan SV Röchling Völklingen geweier
  • 1977-78(II)2.Bundesliga Suid20ste
  • 1979-80(III)Am.Oberliga Suidwes2de
  • 1980-81(III)Am.Oberliga Suidwes4de
  • 1981-82(III)Am.Oberliga Suidwes4de
  • 1982-83(III)Am.Oberliga Suidwes3de
  • 1983-84(III)Am.Oberliga Suidwes5de
  • 1984-85(III)Am.Oberliga Suidwes6de
  • 1985-86(III)Am.Oberliga Suidwes10de
  • 1986-87(III)Am.Oberliga Suidwes6de
  • 1987-88(III)Am.Oberliga Suidwes8ste
  • 1988-89(III)Am.Oberliga Suidwes4de
  • 1989-90(III)Am.Oberliga Suidwes4de
  • 1990-91(III)Am.Oberliga Suidwes9de
  • 1991-92(III)Am.Oberliga Suidwes17de
  • 1992-93(IV)Verbandsliga Suidwes18de
  • 1993-94(V)Landesliga Suidwes2de
  • 1994-95(VI)Landesliga Suidwes1ste
  • 1995-96(V)Verbandsliga Suidwes10de
  • 1996-97(V)Verbandsliga Suidwes1ste
  • 1997-98(IV)Oberliga Suidwes8ste
  • 1998-99(IV)Oberliga Suidwes2de
  • 1999-00(III)Regionalliga Wes/SW17de
  • 2000-01(IV)Oberliga Suidwes8ste
  • 2001-02(IV)Oberliga Suidwes7de
  • 2002-03(IV)Oberliga Suidwes13de
  • 2003-04(IV)Oberliga Suidwes12de
  • 2004-05(IV)Oberliga Suidwes10de
  • 2005-06(IV)Oberliga Suidwes1ste
  • 2006-07(III)Regionalliga Suid

Eksterne skakels

Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen

Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein -
SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken -
Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II -
SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms

Tags:

DuitseRynland-PaltsSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdLettergreepVlakvarkBetteridge se opskrifwetSuikerbekkiesGrondsoorteDoziKonsonantOpstand in die Warskou-ghettoK2023 Azerbeidjanse Grand PrixVoortplantingHeks van HexrivierPuberteitDieregeluideMartin Luther King jr.GompouOogproblemeI1986GenesisVryheidsdagSlangGriekelandGemeenskapsorganisasieHondSlotmasjienVlag van Suid-AfrikaRietbokSendelingposisieSuid-Afrikaanse randMotorvoertuigEjakulasieGewone janfrederikAfrikaansPerdEnsiklopedieMenseregtedagAborsieDachshundDolfynHannes van WykPlaasjapieKoekepanBVersamelnaamKankerbossieAluminiumSnaarinstrumentGriekse mitologieSuurstofJudaïsmeTuisbladSeksposisieLesbiërKolitisNasionale lied van Suid-AfrikaSalamanderPampoentjiesOrthopteraInsek7de LaanSaraikiGodHerfsArmand AucampKoggelmanderGerrie PretoriusGeelhoutApple Inc.IrakWikimedia-stigtingJohan VorsterEreksieKunsmatige intelligensie🡆 More