Evel Knievel: Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar

Robert Craig Knievel jr.

Oor sy loopbaan het hy meer as 75 keer met sy motorfiets gespring. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Viva Knievel! (1977) en The Last of the Gladiators (1988), en in die televisiereekse ABC's Wide World of Sports (1961) en The Bionic Woman (1976).

Evel Knievel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Craig Knievel jr.
Geboorte (1938-10-17)17 Oktober 1938
Butte, Montana, Verenigde State
Sterfte 30 November 2007 (op 69)
Clearwater, Florida, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Robbie Knievel
Beroep(e) Waaghals en vermaakkunstenaar
Webwerf evelknievel.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vroeë lewe

Knievel was gebore op 17 Oktober 1938, in Butte, Montana, Verenigde State, die eerste van twee kinders van Robert E. en Ann Marie Keough Knievel. Sy van is van Duitse oorsprong, sy oupagrootje het uit Duitsland na die Verenigde State geëmigreer.

Filmografie

Rolprente

  • 1977: Viva Knievel!
  • 1981: The Devil at Your Heels
  • 1988: The Last of the Gladiators

Televisiereekse

  • 1961: ABC's Wide World of Sports
  • 1976: The Bionic Woman

Televisierolprente

  • 2000: Touch of Evel
  • 2001: Wide World of Sports 40th Anniversary Special
  • 2007: Richard Hammond Meets Evel Knievel
  • 2010: David Blaine: Beautiful Struggle
  • 2013: True Evel

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Evel Knievel Vroeë leweEvel Knievel FilmografieEvel Knievel VerwysingsEvel Knievel Eksterne skakelsEvel Knievel17 Oktober1938200730 NovemberVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingSuikersiekteSuid-SothoAnrich HerbstKatherine JohnsonRenaissanceGraaff-ReinetVratPastoorBiodiversiteitEendbekdierLys van Joodse feeste en herdenkingsInternetGrondbesoedelingBronsSiya KolisiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMonopolyVulkanismeSuider-AfrikaKamoefleringPussy RiotSuid-AfrikaKarnivoorApartheidWaterInflasieEnkelvoudige sinSwartbewussynsbewegingKolitisHoofpynBalletBeurtkragLeierBipolêre gemoedsteuringPoesBruto binnelandse produkPubliekSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureIslam24 AprilRuslandGrootste rampe in Suid-AfrikaDinosourusPankreasWaterpokkiesLys van Kaapstad se voorstedeOntbossingHartDie GelofteHoenderKaapstadse waterkrisis 2015-2018Jo BlackKarpaletonnelsindroomNetbalUitwerking van klimaatsveranderingProvinsies van Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieRuan PienaarDolfynLys van Afrikaanse skrywersLandbouRuimteMaagSonja HerholdtGoudJohn Brown (aktivis)TuisbladHage GeingobMensKomplementêre kleureBeeldspraakXenofobieAlliterasieHematurieNederlandsGemeenskap🡆 More