Evander

Evander is 'n dorp in die Gert Sibande-distrik van die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, sowat 120 kilometer oos van Johannesburg en 1 659 meter bo seevlak geleë.

Evander is in 1955 gestig. Die dorp het sy naam ter ere van Evelyn Anderson gekry, die eggenote van 'n plaaslike mynboumaatskappy se direkteur. Evander het sy naam aan die Evanderbekken, 'n kleiner geologiese formasie buite die Witwatersrand, verleen.

Evander
Evander is in Mpumalanga
Evander
Evander
Evander Evander se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°27′S 29°6′O / 26.450°S 29.100°O / -26.450; 29.100 29°6′O / 26.450°S 29.100°O / -26.450; 29.100
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitGovan Mbeki
Oppervlak
 • Totaal23,78 km2 (9,18 vk. myl)
Hoogte
1 655 m (5 430 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal10 166
 • Digtheid428/km2 (1 110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense40.1%
 • Indiërs/Asiërs2.9%
 • Bruin mense6.7%
 • Swart mense49.5%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 40.7%
 • Zoeloe 16.9%
 • Engels 12.6%
 • Suid-Sotho 7.4%
 • Ander 22.4%
Poskode (strate)
2280
Poskode (posbusse)
2280
Skakelkode017

Ekonomie

Evander is nog steeds 'n belangrike mynboudorp waar goud en die byprodukte silwer en osmiridium ontgin word. Die SASOL II en III-aanlegte is in die laat 1970's naby Evander en die buurdorp Trichardt se steenkoolvelde opgerig.

Sien ook

Verwysings

Tags:

1955Gert Sibande-distriksmunisipaliteitJohannesburgMpumalangaSeevlakSuid-AfrikaWitwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VratProteïenSjimpanseeLiefdeKompasRassismeBelastingPad na jou hartPornografiese subgenresOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSleutel (musiek)Seksuele penetrasieAardedagKindersiektesTegnologieDurbanKaartKoeffisiënt en magswortelBiodiversiteitMantisElektrisiteitKonsentrasiekampSkoenlapperNiemetaalTemperatuurKoolstofGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfvertroueWaterWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJuraBeëdigde verklaringViëtnamProstaatkankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeekoeiSuid-Afrikaanse GrensoorlogBesnydenisVigsSpringbokkeBrandstofDesmond TutuDriedimensioneelVoedingTuberkuloseMahatma GandhiLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeelslangJaco JacobsBysteekSonnestelselVormNatriumTermietSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMaatskappyDigtheidVergelykings (taalkunde)VoyeurismeOmtrek, oppervlakte en volumeTikTokNasionaal-SosialismeSeksismeMisdaadKatoenRooibloedselMangelontstekingAustraliëHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCarike KeuzenkampMenslike skeletDie GelofteLys van kinderspeletjiesLionel Peterson🡆 More