Klaudios Euklides, ook bekend as Euklides van Alexandrië, fl.
Sy werk Die Elemente is die mees suksesvolle handboek ooit en is een van die mees invloedryke werke in die geskiedenis van wiskunde. Dit was gebruik as die hoof-handboek vir die oordrag en onderwys van wiskunde, vanaf die opsteldatum tot in die laat 19de en vroeë 20ste eeue. Dié werk bevat die grondslae van wat vandag as Euklidiese meetkunde bekendstaan, en is afgelei van 'n eenvoudige stel aksiomas.
Euklides van Alexandrië | |
Gebore | onbekend (mid-4de eeu v.C.) |
---|---|
Oorlede | onbekend (mid-3de eeu v.C.) |
Blyplek | Alexandrië, Antieke Egipte |
Vakgebied | Wiskundige |
Bekend vir | Euklidiese meetkunde Euklides se Elemente |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Euklides, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.