Diastella

Diastella is 'n struikgenus wat hoort tot die familie Proteaceae.

Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en vorm deel van die fynbos plantegroei. Al die spesies kom in die Wes-Kaap voor. In Engels staan die genus as die silkypuffs bekend.

Diastella
Diastella
Diastella divaricata
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Subtribus: Leucadendrinae
Genus: Diastella
Salisb., 1809
Spesies

Sien teks

Die genus is matvormig en groei selde hoër as 1 meter. Die genus blare is lynvormig tot ovaal, gewoonlik sonder tande.

Spesies

Die spesies wat behoort aan die genus word gelys met hulle bewaringstatus:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Monargie van die Verenigde KoninkrykOnse VaderSlangThailandNorfolk-eilandUtahBinnelandersOrthopteraMusieksimbolePuberteitLys van woestyneLiesbreukEkostreekParysNapoleon I van FrankrykAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueLys van Afrikaanse televisiereekseDocumentaGuillain-Barré-sindroomAndré P. BrinkRomeinse provinsieWladimir PoetinFrankrykGriepBolsjewisSteenkoolKekerertjieOrkney Snork NieSeekoeiAbrahamitiese geloweMagda van BiljonRaymond KurzweilDie Laaste Avondmaal (Leonardo)OopbroninhoudRing van VuurKunsmatige intelligensieNuwe TestamentBreingewasPaasfeesLys van politieke partye in Suid-AfrikaIndonesiesDurbanApartheidAlcatraz-eilandSportBorskankerSelfieAmerikaanse dollarBrendan PeyperEvangeliePriaposTaetse HamersmaJoaquin PhoenixKarpaletonnelsindroomBestuiwingCorlia FourieWaarheid-en-versoeningskommissieVlag van EuropaRekenaarwetenskapAnrich HerbstChristiaan VI van DenemarkeKnieJohannes KerkorrelNorwichJoe BidenRJ-telefoonpropPeach van PletzenBahreinBela-BelaPampoentjiesSwahiliTotalitarismeDaggaGalblaasKruisiging🡆 More