Peter Jonas Bergius: Sweedse botanis

Peter Jonas Bergius (1730 in Kronoberg, Swede – 1790) was 'n Sweedse mediese dokter en botanis.

Peter Jonas Bergius: Sweedse botanis
Peter Jonas Bergius, 1847

In 1758 was hy gekies as 'n lid van die Royal Swedish Academy of Sciences. In 1768 het hy lidmaatskap van die American Philosophical Society aanvaar. in 1770 was hy gekies as 'n genoot van die Royal Society. en in 1775 as 'n Foreign Honorary Member van die American Academy of Arts and Sciences.

Die standaard skrywer afkorting P.J.Bergius word gebruik om Peter Jonias Bergius as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam gebruik word.

Werk

Peter Jonas Bergius: Sweedse botanis 
Descriptiones plantarum ex Capite Bonae Spei, 1767
  • Descriptiones plantarum ex Capite Bonae Spei (in Latyn). Stockholm. Lars Salvius. 1767.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DokterPlantkundigeSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JavaScriptAngina pectorisFrankrykAnale seksAfrikanersOnderhandelinge om apartheid te beëindigLeonardo da VinciWetenskaplike klassifikasieDie Stem van Suid-AfrikaPikkewynKaapstadBedreigde spesiePseudowetenskapSokkerMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKoorsblaarKlimaatveranderingOnderwerp (taalkunde)Uitwerking van klimaatsveranderingWhatsAppSimboolKompasFacebookTydMagnesiumGrootste rampe in Suid-AfrikaNag van die lang messeSanskritIngrid JonkerKoperAfrikaanse woordelys en spelreëlsNatriumsulfietKonjunktivitisNeurenberg-verhoreAdolf HitlerStikstofSuid-AfrikaGriekwa-AfrikaansMangelontstekingCalviniaOlifantNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyFotoMenstruasieOlimpiese Somerspele 2012Pad na jou hartSuid-SothoAnneli van RooyenGrondbesoedelingVersoeningsdagAardedagDermpoliepPerdKatC. Louis LeipoldtLys van Joodse feeste en herdenkingsAtoomPesachLimpopo (rivier)SeksualiteitBosbokMetaalSwedeSarel Jacob PretoriusGeskiedenis van AfrikaansKappie (skryfteken)Die GelofteKerngeneeskundeNatuurbewaringKurt-Lee ArendseWitbankSharpeville-slagtingSias ReineckeMoedersdagVaginale kankerRoofdierSkaapKernkrag🡆 More