Franschhoek Diastella: Spesie van die diastellas

Die Franschhoek diastella (Diastella buekii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Diastella behoort en deel van die fynbos vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Franschhoek en Wemmershoekvalleie voor. Die struik is plat en word slegs 15 cm hoog en dra blomme van Augustus tot November.

Franschhoek diastella
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. buekii
Binomiale naam
Diastella buekii
(Gand.) Rourke
Sinonieme
  • Mimetes buekii Gand.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Twee maande nadat dit geblom het, val die vrugte af en miere versprei die sade. Hulle stoor die sade in hul neste. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van bye. Die plant groei in klam sand op hoogtes van 200- 300 m.

In Engels staan dit as die Franschhoek Silkypuff bekend.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShakaHernubare energieLyfstraf in skoleMiddelmisbruikBloemfonteinChristiaan BarnardLieweheersbesieByvoeglike naamwoordNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBestaansboerderyAtlantis, Wes-KaapGeskiedenis van Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingSkarlakenkoorsVingerseksFinale OplossingAntisemitismeHeks van HexrivierWieg van die MensdomToutrekHaasStaatstoelaeGoudYsterJavaScriptToerismeBloeddrukIronieDepressie (gemoedstoestand)SelfoonBernice WestOorkruipersKontinentBosluisbytkoorsPad na jou hartVlinderBek-en-klouseerDirekte en Indirekte redeWetenskaplike metodeVerenigde State van AmerikaRieldansOogSaartjie BaartmanConsolidated B-24 LiberatorAfrikaanse taalleerHeupHartversakingAfrikaGianna MichaelsEufemismeMolekuulMetaalFacebookSpelerposisies in rugbyPropagandaJansenvilleVerkoueRudi ClaaseKoringSinkDataverwerkingHarry PotterKwame NkrumahOogproblemeNic de JagerLys van bekende Suid-AfrikanersWhatsAppAborsie in Suid-AfrikaHoofstadVergelykings (taalkunde)KondensasieKlinkerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMark (ekonomie)Afrikaners🡆 More