Derby

Derby is 'n klein dorpie in Noordwes, Suid-Afrika en is geleë op die R509-streeksroete.

    Die artikel handel oor die dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika, vir ander gebruike, sien Derby (dubbelsinnig).

Hierdie dorpie is 16 km vanaf Koster. Die dorpie het ontstaan as 'n nedersetting vir die behoeftige mense op die plase Rietfontein en Vlakfontein. Dit is vernoem na die Britse sekretaris van Kolonies, lord Derby.

Derby
Derby
Derby is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Derby
Derby
Koördinate: 25°54′0″S 27°2′0″O / 25.90000°S 27.03333°O / -25.90000; 27.03333 27°2′0″O / 25.90000°S 27.03333°O / -25.90000; 27.03333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitBojanala Platinum
Plaaslike MunisipaliteitKgetlengrivier
Oppervlak
 • Totaal1,78 km2 (0,69 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal3 471

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was Derby die toneel van gevegte tussen die Boere en een van die twee Skotse berede regimente. Die gesneuwelde Britse soldate lê in die plaaslike begraafplaas.

Sien ook

Bron

Tags:

KosterNoordwesR509 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorvoegselHerfsBosluisbytkoorsTierGriekwa-AfrikaansCleopatra VIISonNasionale VrouedagKalsiumWiskundeSuurstofNoord-KaapSlag van BloedrivierWes-KaapKlem-in-die-kaakEskomLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTransatlantiese slawehandelDikdermNG gemeente JansenvilleBreinDemokrasieEkonomiese sektorWikiquoteMenslike seksuele gedragKoppeltekenSekondêre sektor van die ekonomieWoestynStilleweEngelsPinksterKoorsFranse RewolusieStam (taalkunde)VormAustraliëBeroerteKoerantInligtingBruin menseLys van kinderspeletjiesHoofstadHoenderSiya KolisiSeksueel oordraagbare infeksieMotKernkragWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWhatsAppUnited Democratic FrontHoopVlinderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Afrikaanse TaalmonumentSuid-SothoEiffeltoringOrtopedieNatuurbewaringLidwoordMonopolyLugbesoedelingSoogdierHartseerRooilipslangBek-en-klouseerBloemfonteinLieweheersbesieOnderhandelinge om apartheid te beëindigCorioliskragHokkieHemelvaartsdagImpakte van toerisme🡆 More