Cervus: Genus van takbokke

Cervus is ’n genus van herte wat hoofsaaklik inheems aan Eurasië is, hoewel een spesie in Noord-Afrika voorkom en een in Noord-Amerika.

Dit het voorheen verskeie ander spesies ook ingesluit wat sedertdien in ander genera geplaas is. Van hulle kan dalk weer geklassifiseer word as Cervus.

Cervus
Cervus: Genus van takbokke
Cervus elaphus.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Cervus

(Linnaeus, 1758)
Spesies

Taksonomie

Tot in die 1970's het Cervus ook lede van die genera Axis, Dama, Elaphurus en Hyelaphus ingesluit, en tot in die laat 1980's lede van Przewalskium, Rucervus en Rusa. Daar is bewyse dat die meeste van hulle werklik in Cervus tuishoort.

In die derde uitgawe van Mammal Species of the World van 2005 word net die edelhert (C. elaphus) en sikahert (C. nippon) erken as spesies in die genus Cervus. Genetiese en morfologiese getuienis wys egter daarop dat meer spesies erken moet word. Die subspesie Cervus elaphus canadensis (Amerikaanse elk) word deur sommige beskou as ’n aparte spesie, Cervus canadensis.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bernice WestOlimpiese godeDierAdolf HitlerPokkeGianna MichaelsMaselsSeksuele opwekkingSkisofrenieBasisinkomsteFord AngliaJavaScriptTarentaleSeksSerge DassaultLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WoordNederlandsVratFiksieTrappe van vergelykingMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaRamadanKeiskammahoekMondSinoniemMetabolismeDeon MeyerBorsteA.J. ApplegateKlein-KarooAfrikaanse woordelys en spelreëlsOorkruipersOnderwysKantoneesDiarreeBergskilpadDocumentaSeksueel oordraagbare infeksieBosluisBipolêre gemoedsteuringTropiese huisgeitjieNuwe TestamentVolksrepubliek ChinaKarla du PlessisVerenigde State van AmerikaGezina, PretoriaMadison IvyHendrik PrinslooPretoriaWikipediaRegBonnie TylerBiljoenEnsiemKobalt(II)hidroksiedSekelbosSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Demokratiese Republiek die KongooqhnrOSI-modelNasiebouVormTweede WêreldoorlogPiesangAppel (sanger)SianobakterieGewone tarentaalDeborah AdairWit-RuslandAswoensdagIslamitiese StaatGenreHondFisika🡆 More