Tirreense-Adriatiese Sklerofiele En Gemengde Woude

Die Tireense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude vorm 'n WWF-ekostreek wat dele van die vasteland van Italië, asook die eilande Korsika, Sisilië, Malta en die Dalmatiese eilande omvat.

Tirreense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude
Ekostreek
WWF-kode PA1222
Lande Italië, Malta, Frankryk, Kroasië
Bioom Mediterreense woud, bos- en struikveld
Ekosone Palearktiese gebied
Floraryk Holarctis
Oppervlakte   85 000  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Fauna

Daar is twee endemiese subspesies van herkouers: mouflon (Ovis aries musimon) en die Korsikaanse rooihert (Cervus elaphus corsicanus) en heelparty voëls soos Silvia sarda, Gyps fulvus, Falco eleonorae, Falco biarmicus, Accipiter brevipes, Hieraaetus fasciatus.

Verwysings

Tags:

EkostreekKorsikaMaltaSisilië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PolisieAmalia UysJudaïsmeKoreaanse nasionale rugbyspanE-regeringLuiperdPeach van PletzenIerse nasionale rugbyspanKarpaletonnelsindroomFritz WepperMuskeljaatkatSonnestelselSeekoeiDoopBynierDonderstormGeurmiddelNederduitse Gereformeerde KerkToorbergRenier van RooyenHoërskool NoordheuwelAnilingusBloedsomloopstelselAustraliëSuurstofDemensieAArabiesNoord-AmerikaTongWayback MachineMarkus JoosteTonnels van Củ ChiGoogle TranslateStuitjieJo BlackMangelJavaScriptHondsdolheidAleksei NawalniDaggaWaldimar PelserGordelroosKommunikasieGriekelandIngrid JonkerOrania2024 Japannese Grand PrixSuid-Afrikaanse InkomstediensSeksueel oordraagbare infeksieBlourokkeKappie (skryfteken)Afrikaanse Hoër SeunskoolBosluisOssewaTydTandbederfDundermGianna MichaelsHeupSelfieByeboerderyEnsiklopedieLimfvatstelselPofadder (slang)Angina pectorisPesachRoekelose Dade🡆 More