Catullus

Gaius Valerius Catullus (ook net as Catullus bekend; c.

Hy het gedigte in ’n neoteriese (moderne) styl geskryf wat oor persoonlike lewens eerder as klassieke helde gegaan het. Sy werk wat behoue gebly het, word steeds wyd gelees en beïnvloed steeds poësie en ander kunsvorme.

Catullus
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
’n Moderne borsbeeld van Catullus.

Naam Gaius Valerius Catullus
Geboorte c. 84 v.C.
Verona, Italië
Sterfte c. 54 v.C.
Beroep Digter
Beweging Neoterisme
Bekendste werke Carmina

Catullus se gedigte is deur talle ander digters gewaardeer. Hy het digters soos Ovidius, Horatius en Virgilius beïnvloed. Ná die herontdekking van sy werk in die laat Middeleeue was daar weer ’n oplewing in sy gewildheid, al het sy eksplisiete skryfstyl baie lesers geskok.

Sy gedigte is bewaar in ’n versameling van 116 carmina (die presiese getal verskil van uitgawe tot uitgawe). Dit kan in drie dele verdeel word volgens hul vorm: 60 kort gedigte (polymetra), 8 langer gedigte en 48 epigramme.

Tags:

DigterLatynRomeinse Republiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeOlifantXenofobieAborsieGriekse teaterLimpopo (rivier)ProstaatkankerDysselsdorpWatersuiweringEierstokLys van myne in Suid-AfrikaAprilGroot vyfSeksuele opwekkingBosvarkSendelingposisieMaagsweerGedigThomas EdisonCeresSpelerposisies in rugbyKasteel die Goeie HoopElektrisiteitGeestesteuringSonGeskiedenis (vakgebied)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Google MapsMenslike skeletTuberkuloseLimfvatstelselEkologieUniondalePretoriaKleurAfrikaanse taalleerNierHematurieNeo-NazismeVoorvoegselStaalEerste WêreldoorlogBysteekGroot GatMaanWaterbesparing in Suid-AfrikaVoegwoordVerkleurmannetjieDemokrasieKoeffisiënt en magswortelApartheidBorsteAluminiumGrondwetAfrikanersSlimfoonDwelmmiddelDolfynBelastingJohannes MeintjesAkuutKonsentrasiekampBeaufortskaalVaste stofKontinentRegverdige handelPersVaginale kankerLongElon MuskPiesangMenseregteAkroniemLys van Suid-Afrikaanse musikanteJo BlackMetaalMag (sosiale wetenskappe)🡆 More