Cannes-Rolprentfees 1996

Die 49ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1996 gehou.

Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Francis Ford Coppola was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en regisseur Sabine Azéma het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 61 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

 Cannes-Rolprentfees 1996 Cannes-rolprentfees 1996 

Datum 9-20 Mei 1996
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Sabine Azéma
Getal prente  22 (In Kompetisie)
25 (Un Certain Regard)
14 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Ridicule
Afsluitingsfliek  Flirting with Disaster
Palme d'Or  Secrets & Lies

Die Britse rolprent Secrets & Lies van die regisseur Mike Leigh het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Patrice Leconte se Ridicule en afgesluit met Flirting with Disaster van David O. Russell.

Belangrikste fliekpryse

Francis Ford Coppola (voorsitter van die jurie).
Mike Leigh (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or Secrets & Lies Mike Leigh Brittanje
Grand Prix Breaking the Waves Lars von Trier Denemarke
Caméra d'Or Love Serenade Shirley Barrett Australië
Jurieprys Crash David Cronenberg Kanada
Kortfilm-Palme d'Or Wind (Szél) Marcell Iványi Hongarye

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Joel Coen Fargo VSA
Beste draaiboek Jacques Audiard, Alain Le Henry A Self Made Hero (Un héros très discret) Frankryk
Beste akteur Daniel Auteuil, Pascal Duquenne The Eighth Day (Le huitième jour) België
Beste aktrise Brenda Blethyn Secrets & Lies Brittanje

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 1996 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 1996 Ander pryseCannes-Rolprentfees 1996 VerwysingsCannes-Rolprentfees 1996 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 1996199620 Mei9 MeiCannes-rolprentfeesFrancis Ford CoppolaFrankrykRolprentVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenInligtingProvinsies van Suid-AfrikaKonflik (proses)Universele Verklaring van MenseregteAdolf HitlerNatuurrampLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KaartAfrikaanse Taalmonument (Welkom)HomoniemJosef StalinVerlede tydHematurieGeografie van Suid-AfrikaKalenderNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOnse VaderRuimteHeelgetalLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeeldspraakJohann de LangeDirekte en Indirekte redeGrondbesoedelingJo BlackNasionaal-SosialismeAborsie in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleAngolese BurgeroorlogAfrikaanse naguilSkerpioenIntensiewe vormShakaSlawernyAtlantiese OseaanArmoedeverligtingKaliumHamburgerVerenigde KoninkrykHolocaustSokkerKweekhuisgasTransatlantiese slawehandelThomas EdisonAkroniemProstaatkankerJohn Samuel SchlesingerMonopolieEkonomieVoedselkettingVlinderWetenskaplike klassifikasie20ste eeuStedelike hitte-eilandSharpeville-slagtingJan van RiebeeckOrtopedieSkaakVleilandMusieksimboleSleutel (musiek)KletsrymLys van Griekse mitologiese figureOlimpiese SpeleRekeningkundeVaginaEkologieMigrasie van diereNetbalKinderregteLys van Suid-Afrikaanse skrywersBloedvergiftigingBotswanaHartaanvalMiddelmisbruik🡆 More