Bunseniet

Bunseniet is 'n mineraal met formule NiO.

Bunseniet
Bunseniet  
Kleur donkerpistagiogroen 
Streep bruinerig-swart 
Glans glasagtig 
Hardheid 5,5 (Mohs) 
Digtheid 6.898 g/cm3 
Strukturbericht-kode B1 
Eenheidsel a = 4.1769 Å
* Lys van minerale
Portaal Bunseniet Geologie

Dit is genoem na Robert Wilhelm Eberhard Bunsen (1811 - 1899).

In Suid-Afrika word dit in die Bon Accord-nikkelafsetting by Barberton (Mpumalanga) en in die Morokweng-krater naby Vryburg in Noordwes aangetref.

Verwysings

Tags:

Mineraal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BVisMotorvoertuigRooibokFMaagsweerPersentasieDawidBreinVersamelnaamInfeksieLa NiñaRefentse MorakeEmily HobhouseGeslagsorgaanSeksuele penetrasieVlag van AfghanistanTropiese sikloonSybel CoetzeeBobbejaanGriepLizz MeiringNarkoseRina HugoKrieketMieliestronkGeelstertVSkoenlapperTolla van der MerweSwartwitpensNagapieRuslandEugenetikaPierre van PletzenKolorektale kankerSelfstandige naamwoordKonjunktivitisAsemhalingAai Aai die WitborskraaiAprilHerfsElzette MaarschalkDie Real Housewives van die WynlandeIslamJeugdagSeksJohan VorsterDanie GoosenVolksrepubliek ChinaEjakulasieGrondsoorteStephanus Jacobus du ToitRobert SobukweLugbesoedelingMenseregteKragopwekkingNaboomLettergreepAnatoliëKorrupsieProstaatmasseringRektumOnse VaderSkaapMusiek29 AprilHernubare energieGroepsdrukKindersiektesJapanOrgasmeBlouGeorge BallotNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAkuut-aksenttekenTownshipAngssteuring🡆 More