Bruce Lee: Vegkunstenaar, vegkunsinstrukteur en vegkunsakteur (1940-1973)

Bruce Jun-fan Lee (27 November 1940 – 20 Julie 1973) was 'n Chinese vegkunstenaar, filosoof, vegkunsinstrukteur en vegkunsakteur.

Hy was ook die stigter van die vegkuns "Jeet Kune Do". Lee word algemeen beskou as die invloedrykste vegkunstenaar van die twintigste eeu. Hy was ook die vader van die akteur Brandon Lee en die aktrise Shannon Lee.

Bruce Lee
Bruce Lee in 1973
Bruce Lee in 1973

Geboortenaam Lee Jun-fan
Geboorte 27 November 1940
San Francisco, Verenigde State
Sterfte 20 Julie 1973 (op 32)
Hongkong
Nasionaliteit Chinees-Amerikaans
Beroep(e) Vegkunstenaar, filosoof, vegkunsinstrukteur en vegkunsakteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Bruce Lee: Vegkunstenaar, vegkunsinstrukteur en vegkunsakteur (1940-1973)
Bruce Lee met sy seun Brandon in 1966.
Bruce Lee: Vegkunstenaar, vegkunsinstrukteur en vegkunsakteur (1940-1973)
Die grafte van Bruce en Brandon Lee in Seattle.

Lee is in San Francisco, Kalifornië gebore, maar het in Hongkong groot geword. Sy rolprente het die tradisionele Hongkong-vegkunsrolprent nuwe gewildheid en lof gebring en gesorg vir die eerste grootskaalse belang in Chinese vegkuns in die Weste. Die regie en toon van sy rolprente het vegkuns en vegkunsrolprente die wêreld oor beïnvloed.

Lee het 'n ikoniese figuur geword, veral vir die Chinese volk, siende dat hy Chinese nasionale trots en Chinese nasionalisme in sy rolprente uitgebeeld het. Hy het hoofsaaklik Chinese vegkuns (Koeng foe) beoefen, veral Wing Tsun.

Verwysings

Tags:

1940197320 Julie27 NovemberBrandon LeeChinaShannon LeeTwintigste eeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lyfstraf in skoleHerpes simplexGeweldIngrid JonkerRookgewoonteEkonomieMadison IvyNederlandHindoeïsmeKlinkerPrimêre sektor van die ekonomieEkonomie van Suid-AfrikaInleiding tot die genetikaVarkSonja HerholdtHoofkarakterFabelWaarheid-en-versoeningskommissieMagnetismeViëtnamoorlogOsoonlaagEreksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Apostoliese GeloofsendingSomerSkoenlapperLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieGevolge van aardverwarming op oseaneDwelmmiddelLeah van NiekerkWiskundige terminologieKommaDundermJan van TonderKopieregProvinsies van Suid-AfrikaC.J. LangenhovenVerenigde KoninkrykVrouGetalSpeelkaartBloeddrukTsongaTsoenamiNG gemeente TheunissenAtlantiese OseaanLys van NG gemeentesEwenaarToerismeSamestellende afleidingOligopolieMusieksimboleVolhoubare ontwikkelingEerste WêreldoorlogSteve HofmeyrPornografiese akteurHematurieHeks van HexrivierShanzhaiSeptimius AwardsAngssteuringKamoefleringLongAngolaLabia (geslagsdele)TaalRugbyMangelontstekingThomas EdisonReënKarnivoorMarie AntoinetteVolstruisOseanografieKoolstof🡆 More