Brief Van Jakobus: Die 20ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel

Die brief van Jakobus is die 20 ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die brief is gerig aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is, waarmee bedoel is die hele kerk, die volk van God wat as vreemdelinge in hierdie wêreld lewe. Aan hulle word praktiese wysheid en leiding meegedeel sodat hulle in die sondige wêreld en onder verdrukking kan volhard in die Christelike lewenswandel. 'n Verskeidenheid sake uit die daaglikse lewe kom ter sprake, o.a. die regte houding teenoor versoeking, rykdom en armoede, die beheersing van die tong, en veral die verhouding van geloof en dade.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

BybelNuwe TestamentWysheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitslandHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBerghaanDigtheidAngssteuringSout (chemiese stof)IoonOseaanbesoedelingPersoon (taalkunde)Elon MuskEngelsFotoPapierToestand van materieRudi ClaaseVloeistofSatellietMidde-OosteE-posLys van musiekinstrumenteSonnestelselJohan BadenhorstLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSeisoenElandréJodeRugbyDroomHoofletterLAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePlastiekDermpoliepSwart menseCalviniaMenseregtedagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MoedersdagGevolge van aardverwarming op oseane2001Hannes van WykSweedsKrugerwildtuinAngolaHokkieKlankKweekhuiseffekLoodWater (molekuul)Liewe HeksieSeksuele penetrasieAssonansieJan-Willem BreureTrigeminale neuralgieAntoniemBywoordLeestekenWayde van NiekerkGriepVrouAppendiksSendelingposisieSint JorisdagStaalHoofstadKrieketSkilpadWiki CommonsSilwerPropagandaRenosterMenseregteBeaufortskaalMagneetGrootste rampe in Suid-AfrikaHoenderErektiele disfunksie🡆 More