Wysheid

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Wysheid" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Wysheid
    Wysheid of verstandigheid is die vermoë om te dink en produktief op te tree deur kennis, ervaring, begrip, gesonde verstand en insig te gebruik. Wysheid...
  • Die Wysheid van Ben Sirag is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek en gee die wysheid van Ben Sirag weer, 'n wysheidsleraar. Die boek is in 190 v.C. deur...
  • Thumbnail for Huis van Wysheid
    Die Huis van Wysheid (Arabies: بيت الحكمة Bayt al-Hikma) was 'n akademie vir navorsing en onderwys in die middeleeuse Bagdad. Die huis is gestig deur...
  • Die Wysheid van Salomo is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek. Die titel van die boek is misleidend want die boek is nie deur Salomo geskryf nie. Die boek...
  • Thumbnail for Minerva
    Minerva was in die Romeinse mitologie die godin van wysheid, kuns, handel en strategie. Sy is met wapens en al uit Jupiter se kop gebore. Nadat Jupiter...
  • menslike wysheid nie 'n antwoord het nie. Die gang van die natuur en van die gebeurtenisse, die mens se inspanning en selfs sy genieting en sy wysheid, is...
  • Thumbnail for Universiteit van die Vrystaat
    Sapientiae Lux (In God is die lig van wysheid) na In Veritate Sapientiae Lux (In waarheid is die lig van wysheid) te verander. Die verwydering van die...
  • Thumbnail for Gamajoen
    is ’n profetiese voël in die Slawiese mitologie. Sy is ’n simbool van wysheid en kennis, en woon op ’n eiland in die ooste, naby die paradys. Nes die...
  • God wat as vreemdelinge in hierdie wêreld lewe. Aan hulle word praktiese wysheid en leiding meegedeel sodat hulle in die sondige wêreld en onder verdrukking...
  • Thumbnail for Atena
    Atena of Athena (Grieks: Ἀθηνᾶ) is in die Griekse mitologie die godin van wysheid, oorlog, strategie, nywerheid, die reg en vaardigheid; sy is ook die maagdelike...
  • Thumbnail for Sesjat
    Seshat, Safchet, Sesjata ens.) was in die Egiptiese mitologie die godin van wysheid, kennis en skrif. Sy is beskou as ’n skriba en boekhouer en die een wat...
  • Thumbnail for Salomo
    Salomo (afdeling Wysheid)
    Salomo (wat ook in Arabies as Süleyman bekend staan) was bekend vanweë sy wysheid wat onder meer blyk uit sy regverdige uitsprake – byvoorbeeld die beroemde...
  • Thumbnail for Job
    van God dat reg aan hom sal geskied. God hou sy skeppingswerk, almag en wysheid aan Job voor en Job kom tot rus. God berispe die vriende van Job oor hulle...
  • reusagtige kinders van Uranos (Hemel) en Gaia (Aarde). Hy was die god van wysheid in die mitologie en dus die slimste van die Titane. Soos die meeste van...
  • Thumbnail for Ottomaanse Ryk
    Christelike kerke, soos die bekende Hagia Sophia (Kerk van die Heilige Wysheid), is in Islamitiese moskees verander. Die Ottomaanse Ryk het sy hoogtepunt...
  • Thumbnail for Enki
    en Horiete versprei. Hy was die god van kunsvlyt, ondeundheid, water, wysheid en towerkrag. Hy is verbind met die suidelike streek van die uitspansel...
  • Thumbnail for Ou Testament
    boeke (vir Rooms-Katolieke). Die belangrikstes is Tobit, Judit, Wysheid van Salomo, Wysheid van Jesus Sirag (Ecclesiasticus), Barug, I en II Makkabeërs....
  • Thumbnail for Yasin
    want die verse wat daarop volg, word vertaal as: "By die Qur’ãn, vol van wysheid! U is inderdaad een van die boodskappers". Die fokus van die hoofstuk is...
  • Thumbnail for 830
    tot 834. Die Abbasiede-kalief al-Ma'mun stig die Bayt al-Hikma (Huis van Wysheid) in Bagdad, waar geleerdes die kennis van die wêreld versamel en vertaal...
  • Thumbnail for Vlag van Grenada
    verbintenis met Afrika voor. Verder stel rooi moed en vitaliteit voor, geel stel wysheid en warmte voor en groen stel die plantegroei en landbou voor. Vlag van...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoskouBreinkaartKatEtniese groepSenuweestelselWortelkanaalEdel Agtvoudige PadGrondwet van Suid-AfrikaLyfstraf in skoleRegGodsdiensMiljardNamibiëVerkoueOsoonuitputtingMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersMaselsKlitorisSeksuele stimulasieSeksBerlynse MuurKlinkerOrthopteraOogproblemeKoolstofMarkus JoosteKlankverskynselsWatersuiweringSosiale mediaSiembambaXHTMLHerpes simplexAspoestertjieNetbalXenofobie in Suid-AfrikaSimmetrieWhatsAppJan van HunksKarakteriseringWoestynIdioomJode in Suid-AfrikaNazi-DuitslandPlae van EgipteKommunikasieXhosaInternet van DingeHipoteseEpilepsieWes-KaapNatuurlike hulpbronVrystaatAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAardverwarmingVoorsetselBybelOntwikkelende landMagnetismeMusieksimboleKlimaatveranderingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHemelvaartNic de JagerNaeltjiesTydLidwoordTekstielVlag van Suid-AfrikaTswanaVleilandGianna MichaelsMpumalangaBeëdigde verklaring🡆 More