Wysheid Van Ben Sirag

Die Wysheid van Ben Sirag is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek en gee die wysheid van Ben Sirag weer, 'n wysheidsleraar.

Die boek is in 190 v.C. deur Jesus ben Eleasar ben Sirag in Hebreeus geskryf. Sy kleinseun het dit omtrent 60 jaar later na Grieks vertaal. Die boek is ook later in Latyn en Siries vertaal. Die boek is saamgestel uit 'n klomp los spreuke.

Bron

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Tags:

Apokriewe boekeGrieksHebreeusLatynOu TestamentSiriesWysheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofdioksiedSosiale mediaKnopiespinnekopErns GrundlingRumatoïede artritisOnse VaderKrugerwildtuinWolkYouTubeVoortrekkermonumentFrankrykAarde se atmosfeerBewussynMeervoudMenseregtedagDeelteken en umlautKDemokrasieTuberkuloseGrondbewerkingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Cheslin KolbeInsekOlimpiese SomerspeleGeografie van Suid-AfrikaChris HaniRenosterPoësieKoue OorlogAfleiding (taalkunde)Plae van EgipteJakkalsSkoenlapperKultuurNeonInentingCleopatra VIIDirekte en Indirekte redeDonderstormBloeddrukLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSkaakNagmaalRoofvoëlMondVliegtuigRubik se kubusMynbedryf van Suid-AfrikaHoofkarakterGeldSwartbewussynsbewegingMuskeljaatkatStedelike hitte-eilandRassisme in AfrikaWhatsAppPseudowetenskapJan van RiebeeckFrederik Willem de KlerkDermpoliepInfeksieStam (taalkunde)Sharpeville-slagtingRooikatWatersuiweringMenstruasieCarles PuigdemontJacques LootsRooibokBevolkingsafnameBosluisKongo-krisisLetterkundeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaStellenbosch🡆 More