Breëpeulvalsdoring: Plantspesie

Die breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope.

Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Eswatini, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Breëpeulvalsdoring
Breëpeulvalsdoring: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. forbesii
Binomiale naam
Albizia forbesii
Benth., (1844)
Sinonieme
  • Feuilleea forbesii (Benth.) Kuntze

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiemetaalLugbesoedelingMahatma GandhiSonnetKopieregJode in Suid-AfrikaMandalaVigsPinksterKlimaatMark (ekonomie)DokterSinkRooipandaPersoon (taalkunde)PapierDesimale breukeNamibiëNasionalismeAngssteuringPaddaNazi-DuitslandChristendomApokriewe boekeLeierHannes van WykMensJakkalsAartappelKoos BekkerLongSkildklierWaterpokkiesYouTubeAssonansieLoodPesachAfro-AmerikanersMisdaadVoegwoordVulkanismeKindersiektesMagnesiumSoogdierTwaalf Stamme van IsraelSeekoeiC. Louis LeipoldtBakterieLys van musiekinstrumenteSeksueel oordraagbare infeksiePeriodieke tabelAfrikaanse WikipediaReënspinnekopDuitsNederlandUniegebouGroot TrekYsbeerGroot-VisrivierSeisoenTsongaDiepaartromboseBynierSoweto-opstandAardedagKarooKlavierSkoolNag van die lang messeSlawernyLettergreepFinansiële staatMenstruasieMaroela MediaWetenskaplike klassifikasieBoerboel🡆 More