Beyazıt-Toring

Die Beyazıt-toring is ’n 85 meter hoë toring in die binnehof van die Universiteit van Istanboel se hoofkampus aan Beyazıt-plein in Istanboel, Turkye, op een van die sewe heuwels waarop die stad gebou is.

Die toring is gebruik om uit te kyk vir brande. Dit is deur sultan Mahmut II (1808–1839) laat bou en is ontwerp deur Senekerim Balyan, wat dit in 1828 van stene laat bou het op die plek waar die oorspronklike houttoring gestaan het. Dié is deur ’n brand verwoes en is vroeër deur die argitek se broer, Krikor Balyan, ontwerp.

Beyazıt-Toring
Die Beyazıt-toring in Istanboel.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Beyazıt Tower

28°57′55″O / 41.0127°N 28.9652°O / 41.0127; 28.9652

Tags:

IstanboelMahmut IITurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieKontinentAfrikaansPneumatikaPuberteitBosluisWet op NaturellengrondSpelerposisies in rugbySuurstofBesproeiingNylsvley-natuurreservaatJohannesburgIntensiewe vormRivierDomineeSamestellende afleidingVreesEkonomieWerkwoordCorioliskragVaalrivierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOplossing (chemie)EreksieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLoonHector PietersonLongBestaansboerderyMuishondKameelperdGraanAfro-AmerikanersBTWReg tot ‘n gesonde omgewingAngolese BurgeroorlogOos-KaapWindKommunikasieSilwerGeelsugE-posPlaasmoorde in Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaMoordvisTropiese sikloonKoos du PlessisArgitektuurKlimaatsverandering in AfrikaKoorsblaarVitamienOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAkademiaZoeloeNadine BlomPad na jou hartWaterVuurtorings van Suid-AfrikaMahatma GandhiMasturbasieYouTubeZimbabweAfkortingTuberkuloseVoedselkettingLys van Kaapstad se voorstedeMenseregtedagMaselsBesoedelingSiya KolisiProteaWetenskaplike klassifikasie🡆 More