Bosporus-Brug

Die Bosporus-brug, ook bekend as die Eerste Bosporus-brug (Turks: Boğaziçi Köprüsü of 1.

Boğaziçi Köprüsü) is een van twee brûe oor die Bosporus in Istanboel, Turkye, wat Europa en Asië verbind. Die ander is die Fatih Sultan Mehmet-brug, ook genoem die Tweede Bosporus-brug.

Bosporus-brug
O1-snelweg oor Bosporus-brug in Istanboel.
O1-snelweg oor Bosporus-brug in Istanboel.
Ligging Istanboel, Turkye
Loop oor Die Bosporus
Ontwerpers Sir Gilbert Roberts en William Brown
Ontwerp Hangbrug
Materiaal Staal
Spanning 1 074 m
Lengte 1 510 m
Breedte 39 m
Totale hoogte 105 m
Padvlakhoogte 64 m
Voltooi 30 Oktober 1973
Koördinate 41°02′42″N 29°02′02″O / 41.04500°N 29.03389°O / 41.04500; 29.03389 29°02′02″O / 41.04500°N 29.03389°O / 41.04500; 29.03389
Bosporus-Brug
Die Bosporus-brug in Istanboel, wat Europa (links) en Asië (regs) verbind.

Die brug is tussen Ortaköy aan die Europese kant en Beylerbeyi aan die Asiatiese kant geleë. Dit is ’n hangbrug met staalmaste en is 1 510 m lank en 39 m breed. Die padvlak is 64 m hoog. Dit was die vierde langste hangbrug ter wêreld (die langste buite die VSA) toe dit in 1973 voltooi is en is tans die 21ste langste.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AsiëBosporusEuropaFatih Sultan Mehmet-brugIstanboelTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koronavirussiekte-2019ArabiesMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaAstronoomNederlandse WikipediaBloedplaatjieSportDesiré GardnerRoekelose DadeGordelroosAKlein-KarooSendelingposisieJan van RiebeeckNatuurbewaring2018 Brasiliaanse Grand PrixSaaltennisVoortrekkermonumentW.A. Hofmeyr-prysGuinee-BissauEnsiemGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOraniaChristendomGoogle TranslateKatalaanse WikipediaDemi Lee MooreJosef SukSuzuki Vitara BrezzaBorsjtRing van VuurWit-DonderdagKranskop (koppie)Thys die BosveldklongVanuatuKunsmatige intelligensieDonkieDeon GrootRenier van RooyenWard CunninghamLongontstekingJohanna van der MerweMenslike seksuele gedragCencio SavelliIndiëHoofstadGesinsdagSelfieRomeLuidsprekerGeelslangBiotegnologieGeskiedenis (vakgebied)VersamelnaamMaselsGuinee18de eeuJohann RossouwGiovanni di BicciSeksuele stimulasieSeksposisieEikelMiltDikdermRomeinse RykBisantynse RykParkinson se siekteMichail BoelgakofPubiese hareBrandmondsindroomKankerBela-BelaOrtodokse KerkWeegskaal (sterreteken)SteenkoolLys van woestynePotchefstroom🡆 More