pous Franciskus

'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel.

Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Voyageur

JCIV, verstaan ek reg? Sy pontifikaat het ge-eindig voor dit begin het? Oesjaar

Franciskus, Fransiskus of Franciscus. Wat is reg? Ek skuif dit ook... ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:05, 14 Maart 2013 (UTC)

          Dit is ’n wisselvorm (Fransiskus of Franciskus, maar nie "Franciscus" nie), maar ek dink ter wille van eenvormigheid moet ons dit Franciskus maak, want Beeld lewer byvoorbeeld 1 060 soekresultate vir Franciskus op en net twee vir Fransiskus (met betrekking tot die heilige). Persoonlike voorkeure moet darem seker nie ’n rol speel nie? Daar is, terloops, niks "vreemds" aan die "c" in Afrikaans nie, soos ook in "chronologies", "chirurg", "chiropraktisyn" en "Christus". Morne (kontak) 10:00, 20 Maart 2013 (UTC)
    Ek ook! Oesjaar (kontak) 10:23, 20 Maart 2013 (UTC)
      Al drie wisselvorms word deur die pers en akademiese bronne gebruik. Fransiskus is konsekwent Afrikaans, Franciscus is Latyns (en Nederlands), Franciskus is 'n soort kompromie. 'n Naam soos Molestus sou bepaalde tendense in die Rooms-Katolieke Kerk beter weerspieël... ;) --Voyageur (kontak) 16:37, 20 Maart 2013 (UTC)

Check net: Die taal is Latyn, nie Latyns.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 152.111.85.18 (Bespreking • Bydraes) gelewer.

Terug na "Pous Franciskus"-bladsy.

Tags:

en:Wikipedia:Village pump (technical)/Archive 205

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GedigRooms-Katolieke KerkMiltMarco PoloMiddeloorontstekingKeelseerHulpwerkwoordLys van politieke partye in Suid-AfrikaChristeneSwart menseSosiale mediaLugbesoedelingHipoteseYsterBeesvleisAntieke EgipteC++HindoeïsmeWortelErica BoyerGeweldEiffeltoringPeach van PletzenAlliterasieKunsDierOorstromingNasionale VrouedagKlankverskynselsDie Stem van Suid-AfrikaNierFanie ViljoenGroot DepressiePiesangOpenbare redevoeringGasKomplementêre kleureRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WynOligopolieMisdaadromanImpakte van toerismeChirurgieBynierOopbroninhoudHomofoonSiya KolisiVrymesselaryDepressie (gemoedstoestand)FietsAfrikaanse TaalmonumentWolBreingewasVrye FranseNarsistiese persoonlikheidsteuringWoestynVarkHaasWebwerfTswanaSomerToerismeRacheltjie de BeerDermpoliepVoedselkettingRooikatEuropaReddingskakeGroepsgebiedewetVlekvrye staalBybelDiarreeNoordwesMonopolieKweekhuiseffekKaren Wessels🡆 More