Pous Franciskus

Pous Franciskus (Latyn: Franciscus PP.

Hy is op 13 Maart 2013 verkies tydens die konklawe wat gehou is ná die aftrede van Pous Benedictus XVI. Tot sy verkiesing het Jorge Mario Bergoglio as aartsbiskop en kardinaal-priester van Buenos Aires gedien. Die naam ‘Franciskus’ beteken 'die vrye'.

Pous Franciskus
Pous Franciskus
Pous Franciskus
Geboortenaam Jorge Mario Bergoglio
Pontifikaat begin 13 Maart 2013
Pontifikaat eindig
Voorganger Benedictus XVI
Gebore 17 Desember 1936 (1936-12-17) (87 jaar oud)
Buenos Aires, Argentinië
Pous Franciskus
Kardinaal Jorge Bergoglio in 2008

Franciskus is as Argentyn die eerste Latyns-Amerikaner en Jesuïet wat as hoof van die Rooms-Katolieke Kerk verkies is. Hy is ook die eerste pous vanuit die Amerikas, die Nuwe Wêreld en die Suidelike Halfrond. Die vorige pous wat van 'n nie-Europese afkoms was, was die Siriër pous Gregorius III wat vanaf 731 tot 741 gedien het. Franciskus het homself na Franciskus van Assisi, die "heilige van die armes", genoem, en sy slagspreuk is Miserando atque eligendo ("Hy [God] het hom deur die oë van barmhartigheid gesien en gekies"). Hy is op 19 Maart 2013 ingehuldig.

Jorge Mario Bergoglio is van Italiaanse afkoms en praat Italiaans, Spaans, Duits en Latyn. Hy het ook kennis van Engels, Frans en vermoedelik van Portugees.

Saligverklarings

Heiligverklarings

Bulle, briewe, ensiklieke en konstitusies

Pous Franciskus 
Pous Franciskus se handtekening
Pous Franciskus 
Lande wat Pous Franciskus besoek het:

   Italië en Vatikaanstad (omkring)

   2 besoeke

   1 besoek

   0 besoeke

    Bulle
  • Misericordiae vultus ("Aangesig van Genade", 11 April 2015)
    Briewe
  • Evangelii gaudium ("Vreugde van die Evangelie", 24 November 2013)
  • Fidelis dispensator et prudens ("Getroue en verstandige bestuurders", 24 Februarie 2014)
  • "Apostoliese brief vir die jaar van die gewyde lewe" (21 November 2014)
  • Amoris laetitia ("Die vreugde van liefde", 8 April 2016)
  • Gaudete et exsultate ("Wees bly en juig", 9 April 2018)
  • Christus vivit ("Christus leef", 25 Maart 2019)
  • Querida Amazonia ("Geliefde Amasone", 2 Februarie 2020)
    Ensiklieke
  • Lumen Fidei ("Die lig van geloof", 29 Junie 2013)
  • Laudato si’ ("Geseënd is jy", 18 Junie 2015)
  • Fratelli tutti ("Almal is broers", 4 Oktober 2020)
    Konstitusies
  • Vultum Dei quaerere ("Op soek na die aangesig van God", 22 Julie 2016)
  • Veritatis gaudium ("Die vreugde van waarheid", 29 Januarie 2018)
  • Episcopalis communio ("Biskoplike Nagmaal", 15 September 2018)
  • Pascite gregem Dei ("Voed God se kudde", 23 Mei 2021)
  • Praedicate evangelium ("Preek die Evangelie", 19 Maart 2022)

Verwysings

Bronne

  • (en) 2010: Cardinal Argentin: Jorge Mario Bergoglio, Leonardo Sandri, Estanislao Esteban Karlic, Eduardo Francisco Pironio, Ral Primatesta, Livres Groupe, ISBN 978-1-159-40346-1
  • (es) Horacio Verbitsky: El silencio: de Paulo VI a Bergoglio: las relaciones secretas de la Iglesia con la ESMA. Sudamericana, Buenos Aires 2005, ISBN 978-950-07-2035-9.
  • (es) Sergio Rubín, Francesca Ambrogetti: El jesuita : conversaciones con el cardenal Jorge Bergoglio. Javier Vergara Editor, Buenos Aires 2010, ISBN 978-950-15-2450-5.
  • (es) Sergio Rubin, Francesca Ambrogetti: El Papa Francisco. Conversaciones con Jorge Bergoglio.

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Antonio Quarracino
Aartsbiskop van Buenos Aires
1998–2013
Opgevolg deur
Mario Aurelio Poli
Voorafgegaan deur
Benedictus XVI
Pous (Pontifex Maximus)
2013–hede
Sittend

Tags:

Pous Franciskus SaligverklaringsPous Franciskus HeiligverklaringsPous Franciskus Bulle, briewe, ensiklieke en konstitusiesPous Franciskus VerwysingsPous Franciskus BronnePous Franciskus Eksterne skakelsPous Franciskus17 Desember1936ArgentiniëBiskopBuenos AiresItaliaansLatynPousPous Benedictus XVIRomeRooms-Katolieke KerkSpaansStaatshoofVatikaanstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MynbouWikipediaKaapse florarykEkologieLieweheersbesieBateSkuinsstreepKlimaatveranderingEkonomiese sektorMiddeloorontstekingKlem-in-die-kaakGoudEkonomie van Suid-AfrikaKindersiektesBeaufortskaalGrondsoorteVoëlDansKindermishandelingLys van nedersettings in Suid-AfrikaIronie1913HartaanvalFiksieDramaRina HugoBorskankerLodewyk XVI van FrankrykRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDwelmmiddelOos-KaapMaselsSeksposisieAnale seksPornografieVerstedelikingHokkieHomoniemNetbalCholeraGasSatellietSebraSlag van BloedrivierPrivaat maatskappyBruin menseSosiale mediaEk is 'n Afrikaan (toespraak)TegnologieGeboorteGeloftedagSiya KolisiLeeuBynierSirkelRonelda KamferParasitiese siektesFranse RewolusieBoontjieMassaGeografie van Suid-AfrikaFotosinteseAkroniemSomerPornografiese akteurVerlede tydCounter-Strike 2Onderhandelinge om apartheid te beëindigPlae van EgipteNasionale VrouedagRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Verenigde State van AmerikaTandbederfSwartbewussynsbeweging🡆 More