Aspalathus Linearifolia: Plantspesie

Aspalathus linearifolia is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Tulbagh en Riebeek-Kasteel tot by Franschhoek voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1 364 km² en het habitat afgestaan aan gewasverbouing en word tans bedreig deur voorstedelike ontwikkeling. Die plant is gehard en het bly uitspruit nadat sy habitat omgeploeg is.

Aspalathus linearifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. linearifolia
Binomiale naam
Aspalathus linearifolia
(Burm.f.) DC., (1825)
Sinonieme
  • Achyronia linearifolia (DC.) Kuntze
  • Aspalathus linifolia E.Mey.
  • Trineuria linarifolia (Burm.f.) C.Presl

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadApokriewe boekeBipolêre gemoedsteuringAkademiaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEierstokHeks van HexrivierGewone slakvreterSlag van BloedrivierAanhalingstekensVerenigde State van AmerikaMalariaPornografiese subgenresGroot vyfPokke1 HenogLionel PetersonDaggaVryheid van spraakNelson MandelaWikiFaktuurSokkerVulkaanLimpopoBysteekJesus van NasaretLewerWynand du ToitAfrikaanse WikipediaBeëdigde verklaringBreyten BreytenbachAnale seksVarkgriepVlekvrye staalKhoisanAarverkalkingBernice WestSkisofrenieJennifer ZamudioGriekse teaterNeurenberg-verhoreC++BotswanaTreinHamilton WesselsChinese Grand PrixHaasSprokieMelaatsheidHomoniemLeeudoringstadDemi Lee MoorePad na jou hartBaljuAardverwarmingLettergreep2001BiljoenHondsdolheidChemiese reaksieGeslagsorgaanLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBeesvleisVratWêreld- Ekonomiese ForumTekstielGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFort Beaufort🡆 More