Asbes

Asbes is 'n delfbare mineraal wat in verskeie vorms voorkom.

Die mineraal is draderig en onbrandbaar. In Suid-Afrika kom asbes voor as krosidoliet of blouasbes, chrisotiel of wit asbes, serpentynasbes, amosiet of bruinasbes, en tremoliet. Asbes word verwerk om onder andere gegolfde dakplate, geute en afvoerpype te maak, asook voorskote vir fabriekswerkers en remskoene. Asbes is 'n karsinogeen, 'n kankerwekkende stof. Asbes staan ook bekend as garingklip.

Persone wat langdurig blootgestel word aan asbesstof ontwikkel later asbestose, 'n kanker van die longe.

Een van die bekendste asbesmyne in Suider-Afrika is die Havelockmyn met sy kabelspoor te Bulembu in Eswatini. Die myn is tans gesluit.

Bron

Tags:

AmosietChrisotielKarsinogeenKrosidolietMineraalSuid-AfrikaVesel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleurmannetjieTelwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogTermietOntbossingHaasDansAfro-AmerikanersKevin RuddInsekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySeksuele stimulasieWapen van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogErosietipesPlae van EgipteWerkersdagSleutel (musiek)KlimaatveranderingKopieregWillie JoubertInflasieRob HersovEwenaarHindoeïsmeHeupRenteWeer (meteorologie)OrtopedieHoedHerpes simplexXHTMLLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNatuurrampGeslagsgelykheidMusieksimboleKonflik (proses)Stedelike gebiedHidroulikaWolkSoogdierBernice WestDigitale en analogiese tydWieg van die MensdomJapanStadLien se lankstaanskoeneMoedersdagVerenigde State van AmerikaPastoorWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKaapstadSuider-AfrikaJan van TonderHakerSosiale mediaJudaïsmeJo BlackNiersteenSamestellende afleidingJazzKatoenDigtheidBelastingKoperLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kapitaal (ekonomie)Sekondêre sektor van die ekonomieSuid-SothoLewerNoord-KaapGenitale vratReën🡆 More