Penge

Penge is 'n dorpie in Limpopo, Suid-Afrika.

    Die artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die voorstad van Londen, sien Penge (Londen).

Die dorpie lê op die oewer van die Olifantsrivier en is 40 km noord van Burgersfort.

Penge
Penge is in Limpopo
Penge
Penge
Penge Penge se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°23′S 30°19′O / 24.383°S 30.317°O / -24.383; 30.317 30°19′O / 24.383°S 30.317°O / -24.383; 30.317
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitFetakgomo Tubatse
Oppervlak
 • Totaal28,54 km2 (11,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 819
 • Digtheid99/km2 (260/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.4%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 94.8%
 • Zoeloe 1.3%
 • Engels 1.1%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
1160

Geskiedenis

Die dorpie is ook 'n slagoffer van die dalende vraag na asbes. Gedurende 1907 is groot hoeveelhede amosiet (bruinasbes) op die plaas Penge ontdek. Die plaas is na 'n voorstad in Londen vernoem. Mynboubedrywighede het in 1910 begin en vir 'n lang tyd het die twee verwante myne Weltevrede en Kromellenberg die meeste van die wêreld se produksie van hierdie asbes gelewer. Die myne het onlangs gesluit.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BurgersfortLimpopoOlifantsrivier, LimpopoSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GodsdiensKoos BekkerApostoliese GeloofsendingInsekAalwynBTWWikisourcePuberteitOosters-Ortodokse KerkTierboskatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBrandmondsindroomBosluisKolitisNieu-SeelandIdioomKasteel die Goeie HoopAntarktikaHeilige SaterdagBloeddrukSlukdermJoodse kalenderSkildklierPapegaaieJeugdagWortelKankerAnglo-BoereoorlogLettergreepSolidariteitKriek26 MaartAngssteuringWeer (meteorologie)Ram (sterreteken)Afrikaanse WikipediaWes-AfrikaSleurkragWaterpokkiesVerkleurmannetjieBatmanKoorsblaarHondsdolheidAfrikanersCristiano RonaldoEkonomie van Suid-AfrikaEoraptorHolocaustVlag van BangladesjNelson MandelaErektiele disfunksieSusan CoetzerPoleEucalyptusNagapieISBNOrkney Snork NieGrasSuid-Afrikaanse PolisiediensNierWaterhertMisdaadSesnasies-toernooiApartheidRob HersovCarles PuigdemontKlein-KarooMamelukJada FireSlag van Cuito Cuanavale🡆 More