Arabinoxilaan

Arabinoxilaan is 'n hemisellulose wat in beide die primêre en sekondêre selwande van plante voorkom, byvoorbeeld in houtweefsel en graanvesel.

Dit bestaan uit kopolimere van twee pentose suikers: arabinose en xilose.

Struktuur

Arabinoxilaankettings bevat 'n groot aantal 1,4-gekoppelde xilose eenhede. Baie xilose eenhede is met 2, 3, of 2,3-gekoppelde arabinoseresidue.

Funksies

Arabinoxilane speel hoofsaaklik 'n strukturele rol in plantselle. Hulle is ook die reservoirs van groot hoeveelhede van ferulasuur en ander fenoliese sure wat kovalent aan hulle gekoppel is. Fenoliese sure kan ook betrokke wees in die verdedigingsmeganismes van die plant, byvoorbeeld in die beskerming teen patogene swamme.

Arabinoxilane is van die belangrikste komponente van oplosbare en onoplosbare dieetvesel. As gevolg van die fenoliese sure wat aan hulle gebind is, het arabinoxilane ook 'n noemenswaardige antioksidantkapasiteit. Hulle vermoë om as ioonuitruilers op te tree, sowel as hulle viskositeit in oplossing dra ook by tot hulle voordelige metaboliese aktiwiteit.

Verwysings

Tags:

Suikers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

QR-kodeLetterkundeTurksvyKouga Plaaslike MunisipaliteitRynVerkragtingAfrikaanse Protestantse KerkStephanus Jacobus du ToitKlitorisHondeklipbaaiIrakBloeddrukLys van Afrikaanse rolprente1945LuiperdGeelstertWeefselDick KingHemelvaartsdagSiekteWhatsAppAsemhalingPlaasmoorde in Suid-AfrikaBreingewasSportLys van Griekse mitologiese figureAfrikaanse kwartelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSenuweestelselMartin Luther King jr.Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringByProvinsies van Suid-AfrikaJan van RiebeeckPseudowetenskapSteve BikoTreinVlag van Suid-AfrikaAArmoedeBrandstofSonsteekBlourokkeInfeksieWoordeboek van die Afrikaanse TaalJeugdagVodacomGriekelandJennifer ZamudioVryheidsdagDroomEerste WêreldoorlogCristiano RonaldoGravis-aksenttekenWerkloosheidSeksuele prikkelingDuitslandWaterpokkiesLukasrandtoringYsterVingerseksAuschwitz-konsentrasiekampAai Aai die WitborskraaiNazi-DuitslandWikiquoteSoweto-opstandMosesIsraelFanny Louise BernthGeskiedenis van Suid-AfrikaAlan RickmanMosambiekse spoegkobraVliegtuigMuskeljaatkatRooibokEnsiklopedie🡆 More