Andrzej Wajda: Poolse teater- en filmregisseur

Andrzej Witold Wajda (Pools: ; * 6 Maart 1926 in Suwałki, Pole; † 9 Oktober 2016 in Warskou, Pole) was 'n Poolse teater- en filmregisseur.

Andrzej Wajda
Andrzej Wajda in 2012
Andrzej Wajda in 2012

Geboortenaam Andrzej Witold Wajda
Geboorte (1926-03-06)6 Maart 1926
Suwałki, Podlachië, Pole
Sterfte 9 Oktober 2016 (op 90)
Warskou, Pole
Nasionaliteit Vlag van Pole Pole
Ouers Aniela (née Białowąs) en Jakub Wajda
Lewensmaat Gabriela Obremba
Zofia Żuchowska
Beata Tyszkiewicz (1967–1969; geskei)
Krystyna Zachwatowicz
Alma mater Nasionale filmskool in Łódź
Beroep(e) Teater- en filmregisseur
Aktiewe jare 1951–2016
Webwerf wajda.pl
Toekennings Palme d'Or
Ere-Goue Beer
Ere-Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wajda is een van die bekendste verteenwoordigers van die sogenaamde Poolse filmskool wat veral tussen 1955 en 1963 aktief was. Sy lewenswerk, wat met 'n ere-Oscar bekroon is, sluit onder meer die bekende oorlogstrilogie (Pokolenie, 1955; Kanał, 1957; en Popiół i diament, 1958) asook Pan Tadeusz (1999) en Katyń (2007) in.

Eksterne skakels

Tags:

192620166 Maart9 OktoberPolePoolsTeaterWarskou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeilvaartEkonomiese sektorVerkoueSoortnaamIsraelLys van kinderspeletjiesGesonde dieetBreyten BreytenbachProvinsies van Suid-AfrikaSean CombsMuskietInsekC.J. LangenhovenFibonacci-reeksGesondheidVoedingNierversakingCorioliskragCristiano RonaldoPriemgetalSteenkool in Suid-AfrikaWaterkringloopWoestynOplossing (chemie)DramaAsemhalingSpreeuBewussynSosiale mediaSuid-Afrikaanse ReserwebankPiesangEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLiewe HeksieSuid-Afrikaanse randKarretjiemenseSatellietIntensiewe vormPlantMielieBeeldspraakTrigeminale neuralgieYouTubeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKatPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHannes van WykJoodse kalenderHolocaustDoopKasteel die Goeie HoopBedreigde spesieVolhoubare ontwikkelingMagsverheffingInstagramUnited Democratic FrontKopieregAppel (sanger)RugbySelfoonXenofobie in Suid-AfrikaBosbokNiemetaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNatuurrampZoeloeVrouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSonnestelselMuishondWinterIdioomWiskundige terminologieHorlosieJagluiperdLewerSuid-Sotho🡆 More