Cannes-Rolprentfees 1957

Die 10de Cannes-rolprentfees is van 2-17 Mei 1957 in Cannes, Frankryk, gehou.

Die Palme d'Or is toegeken aan Friendly Persuasion deur William Wyler. Die fees is geopen met Around the World in 80 Days deur Michael Anderson. Die Franse skrywer André Maurois was die president van die jurie.

 Cannes-Rolprentfees 1957 Cannes-rolprentfees 1957 

Datum 2-17 Mei 1957
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  31 in kompetisie
29 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Around the World in 80 Days
Palme d'Or  Friendly Persuasion

In 1957 was Dolores del Río die eerste vrouelid van die jurie vir die amptelike keuring.

Pryse

Cannes-Rolprentfees 1957 
André Maurois, president van die jurie.
Cannes-Rolprentfees 1957 
William Wyler, wenner van die Palme d'Or.

Van die mense en prente wat in 1957 pryse ontvang het, is:

  • Palme d'Or: Friendly Persuasion deur William Wyler
  • Beste regisseur: Robert Bresson vir A Man Escaped
  • Beste akteur: John Kitzmiller vir Valley of Peace (Dolina miru)
  • Beste aktrise: Giulietta Masina vir Nights of Cabiria
  • Jurieprys: Kanał deur Andrzej Wajda en The Seventh Seal deur Ingmar Bergman

Kortprente

  • Palme d'Or: A Brief History (Scurtă Istorie) deur Ion Popescu-Gopo
  • Spesiale vermelding: Ochotniki iujnikh morey (Les chasseurs des mers du sud) deur S. Kogan
  • Beste dokumentêr: City of Gold deur Colin Low en Wolf Koenig

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

17 Mei19572 MeiCannesFrankrykPalme d'OrWilliam Wyler

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyFiela se kindTydBiologieMateriaalKwaZulu-NatalChemiese reaksieWitbloedselReënvalbepalingKommunikasieLiewe HeksieEskomHolocaustWater (molekuul)Angina pectorisFranse RewolusieDiskriminasieTafelbergAnale kankerPropagandaSpringbokkeYouTubeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDieremishandelingGeelsugBelastingVerenigde KoninkrykSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994YstertydperkGianna MichaelsSeksuele penetrasieAnale seksHemelBesemRob HersovRieldansFaf de KlerkSelfstandige naamwoordJan van TonderLenteNierMonopolyWaterbesparing in Suid-AfrikaKompasMenslike seksuele gedragWolfSeekoeiAkademiaSeksposisieVryheidsdagWes-KaapVierkantswortelAnrich HerbstMahatma GandhiKasteroliePeriodieke tabelOnderwysSpinnekopLiesbreukDataverwerkingVersamelnaamMIVHipoteseIngenieursweseKatoenKlein vyf diereFrederik Willem de KlerkJo BlackMynbedryf van Suid-AfrikaGedigVergelykings (taalkunde)KweekhuisgasBrasiliëGamelanKunsIdioomGesondheid🡆 More