Wiki Afrikaans 2023: Tuisblad
AFWiki Tiếng ViệtWiki English

Die Goue Beer (Duits: Goldener Bär) is 'n ereprys by die Duitse Berlinale-rolprentfees. Dit is die eerste keer in 1951 toegeken.

 Ausuebende Audiovision.png Goldener Bär 

Die Goldener Bär ("Goue Beer")
Die Goldener Bär ("Goue Beer")
Toegeken virUitmuntendheid in die rolprentbedryf
BorgBerlinale
LandVlag van Duitsland Duitsland
DatumJaarliks in Februarie
Eerste toekenning1951
Webtuisteberlinale.de

Die wenner van die Golden Bear word jaarliks deur 'n internasionale jurie gekies. Die internasionale jurie bestaan uit bekende regisseurs, akteurs, skrywers, produsente en ander in die rolprentbedryf.

Die Goue Beer is in 2020 aan die Iranse rolprent Sheytan vojud nadarad van die regisseur Mohammad Rasulof toegeken.

JaarRolprentOorspronklike titelRegisseurLand
1951Four in a JeepDie Vier im JeepLeopold LindtbergVlag van Switserland Switserland
...Sans laisser d'adresseJean-Paul Le ChanoisVlag van Frankryk Frankryk
In Beaver ValleyJames AlgarVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Justice est faiteAndré CayatteVlag van Frankryk Frankryk
CinderellaWilfred JacksonVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1952One Summer of HappinessHon dansade en sommarArne MattssonVlag van Swede Swede
1953The Wages of FearLe salaire de la peurHenri-Georges ClouzotVlag van Frankryk Frankryk
1954Hobson's ChoiceDavid LeanVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1955The RatsDie RattenRobert SiodmakVlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1956Invitation to the DanceGene KellyVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
195712 Angry MenSidney LumetVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1958Wild StrawberriesSmultronställetIngmar BergmanVlag van Swede Swede
1959The CousinsLes cousinsClaude ChabrolVlag van Frankryk Frankryk
1960El Lazarillo de TormesCésar Fernández ArdavínVlag van Spanje Spanje
1961The NightLa notteMichelangelo AntonioniVlag van Italië Italië
1962A Kind of LovingJohn SchlesingerVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1963The DevilIl diavoloGian Luigi PolidoroVlag van Italië Italië
Bushido: The Cruel Code of the SamuraiBushidô zankoku monogatariTadashi ImaiVlag van Japan Japan
1964Dry SummerSusuz yazMetin ErksanVlag van Turkye Turkye
1965AlphavilleAlphaville, une étrange aventure de Lemmy CautionJean-Luc GodardVlag van Frankryk Frankryk
1966Cul-de-SacRoman PolanskiVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1967The DepartureLe départJerzy SkolimowskiVlag van België België
1968Who Saw Him Die?Ole dole doffJan TroellVlag van Swede Swede
1969Early WorksRani radoviŽelimir ŽilnikVlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
1970Geen wennerN/AN/AN/A
1971The Garden of the Finzi-ContinisIl giardino dei Finzi ContiniVittorio De SicaVlag van Italië Italië
1972The Canterbury TalesI racconti di CanterburyPier Paolo PasoliniVlag van Italië Italië
1973Distant ThunderAshani SanketSatyajit RayVlag van Indië Indië/Vlag van Bangladesj Bangladesj
1974The Apprenticeship of Duddy KravitzTed KotcheffVlag van Kanada Kanada
1975AdoptionÖrökbefogadásMárta MészárosVlag van Hongarye Hongarye
1976Buffalo Bill and the Indians, or Sitting Bull's History LessonRobert AltmanVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1977The AscentVoskhozhdeniyeLarisa ShepitkoVlag van Sowjetunie Sowjetunie
1978Las truchasJosé Luis García SánchezVlag van Spanje Spanje
What Max SaidLas palabras de MaxEmilio Martínez LázaroVlag van Spanje Spanje
1979DavidPeter LilienthalVlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1980HeartlandRichard PearceVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Palermo or WolfsburgPalermo oder WolfsburgWerner SchroeterVlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1981Hurry, Hurry!Deprisa, deprisaCarlos SauraVlag van Spanje Spanje
1982Veronika VossDie Sehnsucht der Veronika VossRainer Werner FassbinderVlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1983AscendancyEdward BennettVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
The BeehiveLa colmenaMario CamusVlag van Spanje Spanje
1984Love StreamsJohn CassavetesVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1985The Woman and the StrangerDie Frau und der FremdeRainer SimonFlag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland
WetherbyDavid HareVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1986StammheimStammheim – Die Baader-Meinhof-Gruppe vor GerichtReinhard HauffVlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1987The ThemeTemaGleb PanfilofVlag van Sowjetunie Sowjetunie
1988Red SorghumHong gao liangZhang YimouVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
1989Rain ManBarry LevinsonVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1990Music BoxCosta-GavrasVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Larks on a StringSkřivánci na nitiJiří MenzelFlag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
1991The House of SmilesLa casa del sorrisoMarco FerreriVlag van Italië Italië
1992Grand CanyonLawrence KasdanVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1993Woman Sesame Oil MakerXiang hun nuXie FeiVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
The Wedding BanquetXi yanAng LeeVlag van Republiek van China Republiek van China/Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1994In the Name of the FatherJim SheridanFlag of Ireland Ierland/Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1995The BaitL'appâtBertrand TavernierVlag van Frankryk Frankryk
1996Sense and SensibilityAng LeeVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1997The People vs. Larry FlyntMiloš FormanVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1998Central StationCentral do BrasilWalter SallesVlag van Brasilië Brasilië
1999The Thin Red LineTerrence MalickVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2000MagnoliaPaul Thomas AndersonVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2001IntimacyPatrice ChéreauVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk/Vlag van Frankryk Frankryk
2002Spirited AwaySen to Chihiro no kamikakushiHayao MiyazakiVlag van Japan Japan
Bloody SundayPaul GreengrassVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2003In This WorldMichael WinterbottomVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2004Head-OnGegen die WandFatih AkinVlag van Duitsland Duitsland/Vlag van Turkye Turkye
2005U-CarmenU-Carmen eKhayelitshaMark Dornford-MayVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2006GrbavicaJasmila ŽbanićVlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
2007Tuya's MarriageTuya de hun shiWang Quan'anVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
2008Elite SquadTropa de EliteJosé PadilhaVlag van Brasilië Brasilië
2009The Milk of SorrowLa teta asustadaClaudia LlosaVlag van Peru Peru
2010HoneyBalSemih KaplanoğluVlag van Turkye Turkye
2011A SeparationJodaeiye Nader az SiminAsghar FarhadiVlag van Iran Iran
2012Caesar Must DieCesare deve morirePaolo and Vittorio TavianiVlag van Italië Italië
2013Child's PosePozitia copiluluiCălin Peter NetzerVlag van Roemenië Roemenië
2014Black Coal, Thin IceBai ri yan huoDiao YinanVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
2015TaxiJafar PanahiVlag van Iran Iran
2016Fire at SeaFuocoammareGianfranco RosiVlag van Italië Italië
2017On Body and SoulTestről és lélekrőlIldikó EnyediVlag van Hongarye Hongarye
2018Touch Me NotNu mă atinge-măAdina PintilieVlag van Roemenië Roemenië
2019SynonymesNadav LapidVlag van Israel Israel
2020There Is No EvilSheytan vojud nadaradMohammad RasulofVlag van Iran Iran

Sien ook

Eksterne skakels

This article uses material from the Wikipedia article Goue Beer, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wikimedia Foundation, Inc. Wiki (duhoctrungquoc.vn) is an independent company and has no affiliation with Wikimedia Foundation.