American Psycho: Roman deur Bret Easton Ellis van 1991

American Psycho is 'n roman deur Bret Easton Ellis wat gepubliseer is in 1991.

Die verhaal word vanuit 'n eerstepersoons-perspektief vertel deur die karakter Patrick Bateman, 'n reeksmoordenaar en Manhattan sakeman. Allison Kelly van The Observer het opgemerk dat terwyl sommige lande dit so potensieel steurend vind dat dit slegs "shrink-wrapped" verkoop kan word, sommige kritici gaande is daaroor, en dat akademici hulle verlustig in die transgressiewe en postmoderne eienskappe daarvan.

'n Rolprent verwerking daarvan, met Christian Bale in die hoofrol, is in 2000 vrygestel, wat oor die algemeen gunstige resensies ontvang het..

In 2008 is dit bevestig dat die filmproduseerders David Johnson en Jesse Singer in die proses was om 'n musikale produksie daarvan te ontwikkel om op Broadway te verskyn. Die eerste vertoning van die gevolglike musiekblyspel het plaasgevind in Desember 2013 te die Almeida Teater, Londen.

Verwysings

Tags:

Bret Easton EllisPersoon (taalkunde)PostmodernismeReeksmoordenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondsoorteMiltWeervoorspellingPiesangReënspinnekopNasionaal-SosialismeDierStollingsgesteenteYsterAartappelNatuurlike hulpbronByGalblaasDinosourusKoorsMeningsverskil oor aardverwarmingOrale seksMoskouMarie AntoinetteToekoms van die AardeLeeuOmtrek, oppervlakte en volumeKarooMangelontstekingSomerDeelteken en umlautHaaieBernice WestGemeenskapsorganisasieJan van RiebeeckGroot-VisrivierDagboekKlein-KarooVersoeningsdagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKatVulkanismeKonflik (proses)Klimaatsverandering in AfrikaEierstokAfrikanernasionalismeSamestellende afleidingJapanLionel PetersonDemokrasieEreksieBruce FordyceStereotipeVioolKlimaatveranderingAssonansieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MagneetVlieënde HollanderHipoteseLys van myne in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeHoenderRooms-Katolieke KerkAngolaSeksueel oordraagbare infeksieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameVolstruisEngelsLeestekenBipolêre gemoedsteuringLionel MessiKomplementêre kleureFluoorKolonisasieGroepsdrukSkildklier🡆 More