Reeksmoordenaar

'n Reeksmoordenaar word gewoonlik gedefinieer as 'n individu wat drie of meer mense oor 'n tydperk van meer as 'n maand vermoor het, met 'n rusperiode (of sogenaamde afkoelingsperiode) tussenin.

Die motivering vir die moorde is dikwels sielkundige bevrediging. Sommige bronne soos die FBI definieer die term as "'n reeks van twee of meer moorde, wat op verskillende geleenthede gepleeg is – gewoonlik, maar nie altyd nie, deur 'n enkele oortreder wat alleen optree". Dikwels is daar 'n seksuele element aan die moorde verbonde, maar volgens die FBI sluit motiverings vir reeksmoorde "toorn, opwinding, profyt en aandag soek" in. Dit is moontlik dat die moorde 'n patroon volg en dat die slagoffers iets gemeen het, soos beroep, ras, voorkoms, geslag of ouderdomsgroep.

Reeksmoordenaar
Jack the Ripper was in 1888 in Londen bedrywig.
Reeksmoordenaar
'n Polisiefoto van Aileen Wuornos, wat sewe mans in Florida vermoor het.

Reeksmoordenaars in Afrika

Reeksmoordenaars in Amerika

Verwysings

Bronne

  • Burkhalter Chmelir, Sandra (2003). "Serial Killers". Macmillan Encyclopedia of Death and Dying 2. Ed. Robert Kastenbaum. New York: Macmillan Reference USA/Thomson/Gale. 

Eksterne skakels

Tags:

Reeksmoordenaar s in AfrikaReeksmoordenaar s in AmerikaReeksmoordenaar VerwysingsReeksmoordenaar BronneReeksmoordenaar Eksterne skakelsReeksmoordenaarFederal Bureau of Investigation

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sekondêre sektor van die ekonomieBloedsomloopstelselByCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAppel (sanger)KookpuntLys van lande volgens bevolkingVakbondKlereSokkerVerkleinwoordCSSEkonomieHemelvaartsdagEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBelvidere Holy Trinity-kerkSeksLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGlobaliseringVulkaanSwitserlandAngina pectorisWielewaalKameelLys van medisinale kruieSkoolSkaapNiemetaalRutenium(III)chloriedDirekte en Indirekte redeIndiese OseaanEvangelies Gereformeerde KerkLuislangeDierRuan PienaarPoësieMagnetismeRob HersovSendelingposisieAppelSeksismeHennie MaasDigvormHidroëlektrisiteitAfrikanersPols-oksimeterKarakteriseringSkaakSkisofrenieHarry PotterWerkersdagNarsistiese persoonlikheidsteuringPoesNag van die lang messeRugbyKolitisGqeberhaAustraliëOnse VaderWalt DisneyJo BlackCarike KeuzenkampMiltSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieElektriese geleierIdioomAnneli van RooyenPersSuid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieLyfstraf in skoleJan de Wet🡆 More