Doringrivier-Aalwyn: Plantspesie

Die Doringrivier-aalwyn (Aloe kamnelii) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap.

Dit kom voor in die Doringriviervallei tussen die Gifberg en die Sederberg asook die Olifantsrivier naby Trawal. Die aalwyn word 1.5 hoog en blom in die lente, Augustus tot Oktober. Die blomme is geel. Die plant is seldsaam maar word nie bedreig nie.

Doringrivier-aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. kamnelii
Binomiale naam
Aloe kamnelii

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IsraelSuid-Afrikaanse WeermagVolstruisLabia (geslagsdele)BoerperdRooibokNatriumOorkruipersStephanus Jacobus du ToitSiekteVerenigde koninkrykOnderhandelinge om apartheid te beëindigSonnestelselJennifer ZamudioBorsteDie GelofteGesonde dieetAntjie SomersRenosterEwenaarKaapstadKolonoskopieVerenigde KoninkrykWetenskaplike klassifikasieLizz MeiringRuslandMenseregtedagWoordeboek van die Afrikaanse TaalKorrupsieLys van elemente volgens simboolLys van Afrikaanse skrywersVGifu-prefektuurDomineeAfrikaanse kwartelLys van medisinale kruieLys van vertalings in AfrikaansMetamfetamienTini VorsterPegasus-projekPornografieSekelbos29 AprilRassismeGNaaldekokerJerry SpringerRod AlexanderDokterKinkhoesBaarmoederLesbiërBloukraanvoëlPiet-my-vrouPlagiaatStollingsgesteente2023EugenetikaAntoniemMiddelmisbruikNatalie du ToitGoudHartversakingKongo-krisisNoord-KaapGerrie PretoriusLeukemieVrymesselaryMiltVryheidsdag🡆 More