Berg Sederberg: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die Sederberg of Cederberg is 'n bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die naam is afgelei van die boom Widdringtonia cedarbergensis wat nie werklik 'n seder is nie maar 'n soort bergsipres. Daar is slegs 'n paar van die bome oor.

Berg Sederberg: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wynlande aan die voet van die Sederberg.
Berg Sederberg: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Boesmantekeninge naby die Stadsaal-grot.
Berg Sederberg: Bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Die Wolfberg-boog

Die reeks strek ongeveer van 50 km van Citrusdal in die suide tot by Clanwilliam in die noorde en is die mees westelike reeks in die Kaapse Plooigordel. Byna die hele gebied is tot 'n wildernis-gebied verklaar. Die hoogste piek is die Sneeuberg, wat 2 028 m hoog is. Die Sederberg is gewild onder stappers.

Bibliografie

  • Malan, Hannes: Kom saam na die Sederberge. In: Lantern. Tydskrif vir Volksopvoeding. Jaargang 3, no. 2, September 1953.

Sien ook

Verwysings

19°5′O / 32.333°S 19.083°O / -32.333; 19.083


Tags:

BergsipresSuid-AfrikaWes-KaapWiddringtonia cedarbergensis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maroela MediaBeeldspraakEnkelvoudige sinAfleiding (taalkunde)Lys van Griekse mitologiese figureGevolge van aardverwarming op oseaneLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Erfenisdag (Suid-Afrika)Seksueel oordraagbare infeksieJohannesburgGoudGeldWaterpokkiesRumatiekPankreasDuitse maselsPornhubSwartkwasmuishondNederlandVoëlHokkieGeslagStikstofRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMark (ekonomie)BeleggingHernubare energieFrankrykSaartjie BaartmanLieweheersbesieInflasieWaatlemoenLiewe HeksieKoolstofdioksiedBeurtkragNierLoftus MaraisBoelieryInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van elemente volgens simboolDiatomiese molekuulSwaweldioksiedSnaarinstrumentToestand van materieEkonomie van Suid-AfrikaWorcesterAngssteuringWerkloosheidBlourokkeVoorvoegselRenosterWiki CommonsEmfiseemMiddelmisbruikFilosofieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)TaalGesonde dieetSpysverteringstelselPaasfeesWaterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoppeltekenHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOntbossingAntisemitismeInsekKrampAardverwarmingTafelbergMenstruasiePriemgetalLys van Nederlandse skildersLodewyk XVI van FrankrykPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More