Aloe Chortolirioides: Plant spesie

Aloe chortolirioides is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort.

Die plant is inheems aan Mpumalanga en Eswatini en kom van Carolina voor, ooswaarts verby die berge suid van Barberton tot in noordwes Eswatini voor. Die plant het reeds 30% van sy habitat verloor die afgelope 90 jaar en die proses hou aan.

Aloe chortolirioides
Aloe Chortolirioides: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. chortolirioides
Binomiale naam
Aloe chortolirioides
A.Berger, (1908)

Die plant het twee subspesies:

  • Aloe chortolirioides var. chortolirioides
  • Aloe chortolirioides var. woolliana (Pole-Evans) Glen & D.S.Hardy

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DolfynKlipwerfMaagdelikheidDoelwitJamie MillerPampoentjiesTrappe van vergelykingDermpoliepLewerBrandstofGewone breukeBlourokkeProteïenSiya KolisiByPeriodieke tabelVryheidsdagQR-kodeAt BothaHomofoonChristendomSuid-AfrikaAai Aai die WitborskraaiMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaUnited Democratic FrontLongOnse VaderVerenigde State van AmerikaSkoonma-se-tongMaanGooglePornografiese akteurCleopatra VIIDuitslandSybel CoetzeeAfghanistanSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeOekraïneMosambiekse spoegkobraBosvarkStephanus Jacobus du ToitVigsVAleksander KudrjašovsKaapstadNoord-AmerikaDick KingLys van bekende Suid-AfrikanersLatynSkilpadMangaung-gevangenisJohan StemmetBosbokKunsOogEmo AdamsChatGPTKapokboomVolstruisAfrikaanse WikipediaIAfro-AmerikanersGemsbokNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMenslike skeletGrondbesoedelingRefentse MorakeBlouWildsbokBeesElon MuskGé KorstenKaapstadse waterkrisis 2015-2018KonjunktivitisKwagga🡆 More