Carolina: Dorp in Suid-Afrika

Carolina is 'n dorp in Mpumalanga in Suid-Afrika geleë op die hoofroete (R33 en R38) tussen Johannesburg en eSwatini.

Carolina lê op 'n hoogte van 1 710 meter bo seevlak en staan bekend vir sy buitengewoon koue winters. Dit is 'n gemengde boerdery, kleinskaal steenkool- en edelgesteente-myngemeenskap.

Carolina
Dorp
Carolina is in Mpumalanga
Carolina
Carolina
Carolina: Dorp in Suid-Afrika Carolina se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°04′01″S 30°07′01″O / 26.06694°S 30.11694°O / -26.06694; 30.11694 30°07′01″O / 26.06694°S 30.11694°O / -26.06694; 30.11694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitAlbert Luthuli
Stigting1883
Oppervlak
 • Totaal14,66 km2 (5,66 vk. myl)
Hoogte
1 710 m (5 610 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal16 846
 • Digtheid1 149/km2 (2 980/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.4%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense0.6%
 • Swart mense86.8%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Zoeloe 50.6%
 • Swazi 25.8%
 • Afrikaans 10.6%
 • Engels 4.2%
 • Ander 8.8%
Poskode (strate)
1185
Poskode (posbusse)
1185
Skakelkode017

Die dorp is deur Cornelius Coetzee na sy vrou, Carolina, vernoem. Coetzee het die dorp gestig as 'n permanente uitspanplek vir waens toe goud in 1883 in Barberton ontdek is. Die dorp is herbou nadat dit in die Tweede Vryheidsoorlog vernietig is. Die Komatirivier, wat deur die Komatikloof vloei, is in die omgewing geleë.

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

ESwatiniJohannesburgMpumalangaR33 (Suid-Afrika)R38 (Suid-Afrika)SeevlakSteenkoolSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VermenigvuldigingLys van myne in Suid-AfrikaKrugerwildtuinOnomatopeeSelfoonNiersteenPolisieBloedgroepVrouBeurtkragArmoedeverligtingMierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMaselsPersoonlikheidSamestellingKongo-krisisLys van medisinale kruieGrieksVolhoubaarheidFabelWayde van NiekerkAfrikaanse woordelys en spelreëlsPneumatikaAarverkalkingLiesbreukChirurgieSteenkoolEngelandKoorsblaarDiepaartromboseDierTekstielGewoonteregNierAssimilasie (taalkunde)AntoniemSonpaneelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEkotoerismeOrganisasie sonder winsoogmerkSeisoenOraniaXenofobieStedelike hitte-eilandEkonomieKaapstadse waterkrisis 2015-2018TierBoereEpilepsieOu TestamentMuskeljaatkatEnsiklopedieMieliestronkDonderstormKernoorlogPeach van PletzenUitwerking van klimaatsveranderingGeldLys van politieke partye in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Stam (taalkunde)Waterbesparing in Suid-AfrikaKoolhidraatBywoordKookpuntRivierVerenigde KoninkrykPad na jou hartPolitieke partyGrondHolocaustWoordeboekEkonomie van Suid-AfrikaMary Walker🡆 More