Abraham Simpson

Abraham Jebediah Abe Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons.

Hy was getroud met Mona en is pa van Homer en Herb Powell en oupa van Bart, Lisa en Maggie Simpson. Hy word uitgebeeld as 'n lui, eetlustige en nie baie skerp karakter. Sy stem word gespeel deur Dan Castellaneta.

Abraham Simpson
Skepping
Eerste verskyning Grampa and The Kids (1988)
Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deur Matt Groening
Stem Dan Castellaneta
Inligting
Ander name Abraham Jebediah "Abe" Simpson
Spesie Mens
Geslag Manlik
Beroep Met pensioen
Getroud met Mona
Kinders Homer, Herb Powell
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Abraham Simpson
Dan Castallaneta, die stem van Abraham Simpson

Bronne

  • (en) Richmond, Ray (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels

Tags:

Bart SimpsonHomer SimpsonLisa SimpsonMaggie SimpsonThe Simpsons

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse naguilElektroniese of digitale mediaMielieCeresNieuwoudtvilleKunsmatige intelligensieJagluiperdOnse VaderBesoedelingSonSkoolBolandse aardbewing van 1969Rob HersovBTWMigrasie van voëlsMag (sosiale wetenskappe)KangogrotteSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeNasionale VrouemonumentVisJan van TonderHondDieregeluideOorkruipersAngina pectorisKoorsMusieksimboleMusiekKlinkerToekoms van die AardeMiddeloorontstekingWalvisEreksieUnited Democratic FrontJesus van NasaretMaselsVaginaOrale seksPriemgetalCorioliskragWinnie Madikizela-MandelaHematurieBeesHomofoonOnderwerp (taalkunde)GoudWoordeboek van die Afrikaanse TaalOmtrek, oppervlakte en volumeTafelbergGroot-VisrivierWetenskaplike klassifikasieKlein-KarooJan-Willem BreureElana AfrikaBruto binnelandse produkKameelperdSonkragAnrich HerbstLaeveldFiela se kindSkaapVlieënde HollanderLys van myne in Suid-AfrikaBybelVrugbaarheidSportVioolEskomKlein gekolde katDramaGewone breukeKweekhuisgasVigsSjimpanseeLys van Kaapstad se voorstede🡆 More