Margaret Maggie Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons.
Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Maggie. Sy is die jongste kind van Homer en Marge Simpson, en suster van Bart en Lisa.
Maggie Simpson | |
Maggie Simpson met haar familie | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Good Night (1987) Simpsons Roasting on an Open Fire (1989) |
Geskep deur | Matt Groening |
Stem | verskeie |
Inligting | |
Ander name | Margaret "Maggie" Simpson |
Spesie | Mens |
Geslag | Vroulik |
Beroep | geen |
Ander familie | Ouers: Homer en Marge Broers en susters: Bart en Lisa Tannies: Patty en Selma Bouvier Grootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier |
Nasionaliteit | Verenigde State |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Maggie Simpson, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.