Marjorie Jacqueline Marge Simpson (néé Bouvier) (ongeveer 34 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons.
Sy word gespeel deur Julie Kavner. Sy is die geduldige vrou van Homer Simpson en ma van Bart, Lisa en Maggie. Marge kan uitgeken word deur haar blou hare. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se ma, Marge Groening. Marge verteenwoordig 'n stereotipiese 1950-huisvrou.
Marge Simpson | |
Marge Simpson met haar familie | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Good Night (1987) Simpsons Roasting on an Open Fire (1989) |
Geskep deur | Matt Groening |
Stem | Julie Kavner |
Inligting | |
Ander name | Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson |
Spesie | Mens |
Geslag | Vroulik |
Beroep | Huisvrou (tuisteskepper) |
Getroud met | Homer |
Kinders | Bart, Lisa en Maggie |
Ander familie | Ouers: Clancy en Jacqueline Bouvier Susters: Patty en Selma Bouvier |
Nasionaliteit | Verenigde State |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Marge Simpson, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.