79360 Sila-Nunam

79360 Sila-Nunam, wat die voorlopige naam 1997 CS29 gehad het, is ’n dubbele, koue klassieke Kuipergordelvoorwerp (cubewano) met twee komponente van byna eenderse grootte wat anderkant Neptunus in die Sonnestelsel geleë is.

Die stelsel se naam is ’n kombinasie van die twee liggame s’n: Sila en Nunam.

79360 Sila-Nunam   
79360 Sila-Nunam
Ontdekking
Ontdek deur Jane Luu
David C. Jewitt
Chadwick A. Trujillo
Jun Chen 
Datum 3 Februarie 1997
Plek van ontdekking Mauna Kea-sterrewag
Kleinplaneet-benaming(79360) Sila-Nunam
Alternatiewe name1997 CS29
Kleinplaneet-kategorie TNV (cubewano)
Wentelbaaneienskappe
Epog 13 Januarie 2016
Afelium 44,8452 AE
Perihelium 43,3862 AE
Halwe lengteas 44,1157 AE
Wentelperiode 293,02 jaar (107 026 dae)
Gem. anomalie 331,884°
Baanhelling 2,240951°
Lengteligging van stygende nodus 304,34152°
Periheliumhoek 222,597°
Natuurlike satelliete 1
Fisiese eienskappe
Afmetings 250±30 km (Sila)
235±28 km (Nunam)
(335+41−42 km (saam)
Massa 1,084 ± 0,022×1019 kg (saam)
Gem. digtheid 0,72+0,37−0,22 g/cm3
Rotasieperiode 300,24 uur
Sideriese
rotasieperiode
12,50995 ± 0,00036 dae
Temperatuur ~42 K
Skynmagnitude 21,54-21,78 (2014-2015)
Absolute magnitude (saam) 5,5,
(individueel) 6,2 & 6,3 (verskil = 0,12),
5,2

Beskrywing

Sila-Nunam is op 3 Februarie 1997 by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii ontdek en is op 22 Oktober 2002 deur die Hubble-ruimteteleskoop as ’n dubbele voorwerp geëien. Die twee komponente is genoem na gode van die Inuïete. Sila is die god van die lug, weer en lewenskrag. Nunam is die aardgodin, in sommige tradisies Sila se vrou.

Sila-Nunam is ’n dinamies koue klassieke stelsel (cubewano). Dit wentel baie na aan ’n 4:7-resonansie met Neptunus.

Sedert dit bekend geword het dat dit ’n dubbelstelsel is waarvan die een liggaam 95% so groot soos die ander is, word die deursnee bereken op 243 en 230 km. Die liggame is baie rooi in sigbare lig en het ’n plat spektrum in die naby-infrarooi.

Sila en Nunam se grootte is so naby mekaar dat dit as ’n dubbele cubewano beskou kan word. Hulle wentel op ’n afstand van 2 777 km van mekaar en voltooi ’n omwenteling elke 12,51 dae. Albei se oppervlak is blykbaar aangevul deur stof van die ander vanweë botsings met mekaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

CubewanoNeptunusSonnestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkanismeDroogteHindoeïsmeGeslagVerlede tydSokkerSonPoesMensWisselkoersWeervoorspellingReg tot ‘n gesonde omgewingMenseregteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAnale seksMaatskaplike verantwoordelikheidKorrupsieKlereJagluiperdJeugdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDrakensbergeSeksualiteitDramaMateriaalSilwerMeningsverskil oor aardverwarmingOligopolieStudievaardighedeSeptimius AwardsNedersettingWiskundige terminologieElektrolietMotLeeuNarsistiese persoonlikheidsteuringSkildklierFraktuurHoofstadC.J. LangenhovenWoestynLübeckResensieAborsie in Suid-AfrikaCalviniaAngolese BurgeroorlogPad na jou hartHomofoonStilleweVlekvrye staalChroniese siekteSuiwelprodukSuid-SothoKurt-Lee ArendseElandréVaginaSkilpadLys van Afrikaanse skrywersLys van elemente volgens simboolCheslin KolbeAppel (sanger)ErfenishulpbronLeestekenApartheidSias ReineckeAngssteuringMenseregtedagWerkwoordJan van TonderVormKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeksSkoolSmeltpuntPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More