Inuïete

Inuïete is die naam van die Eskimo's van Groenland en Kanada vir hulself.

Die Eskimo's van Alaska word Yupik genoem en is verwant aan die Siberiese Yupiks van die noordooste van die Russiese Verre-Ooste.

Inuïete
Inuïete
Tradisionele qamutik (slee), Cape Dorset, Nunavut, Kanada.
Totale bevolking: 118 426
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Groenland Groenland 51 365
Vlag van Kanada Kanada 50 480
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 16 581
Taal: Eskimo-Aleoetiese tale, Deens, Engels, Frans en verskeie andere
Geloofsoortuiging: Christendom, Inuïtiese geloof
Verwante etniese groepe: Aleoete en Yupiks
Inuïete
Tradisionele kleredrag van die Inuïete: rob (links) en rendier (regs).
Inuïete
Lede van die Inuïtiese Sirkumpolêre Konferensie.

Naam

Die woord "Inuïet" word meestal as sinoniem vir "Eskimo" gebruik omdat sommige Eskimo's laasgenoemde naam as neerhalend beskou. Die Inuïtiese Sirkumpolêre Konferensie van 1977 in Barrow, Alaska, het besluit om die woord Eskimo oorkoepelend met die woord Inuïet te vervang, ongeag watter plaaslike naam gebruik word. In Afrikaans word dié tradisie gevolg.

Tale

Die Inuïete praat verskillende tale van die Eskimo-Aleoetiese taalgroep (die Inuïtiese tale), waarvan Inuktitut in Kanada en Groenland die meeste sprekers het. Die Inuïete het nie ’n letterkundige tradisie nie, maar besit ’n ryk skat van mondeling oorgelewerde mites en verhale, die Inuïtiese mitologie.

Verwysings

Bibliografie

  • (fr) Giulia Bogliolo Bruna, Apparences trompeuses. Sananguaq. Au coeur de la pensée inuit, (Préface J. Malaurie, Postface R. Santoni), Yvelinédition, coll. Latitude Humaine, Montihny-le-Bretonneux, 2007.

Eksterne skakels

Tags:

Inuïete NaamInuïete TaleInuïete VerwysingsInuïete BibliografieInuïete Eksterne skakelsInuïeteAlaskaGroenlandKanadaRussiese Verre-Ooste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieKarpaletonnelsindroomKernkragPaarl GimnasiumSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SelfbeeldLien se lankstaanskoeneBysteekSlag van Cuito CuanavaleKlitorisSteve BikoBorsteMiljardSelfoonMigrasie van voëlsVerlede tydMondDigitale en analogiese tydKrugerwildtuinWeervoorspellingRob HersovProstaatkankerAfkortingKompasHeupEkostelselWortelMagneetVioolGemeenskapsorganisasieKaapstadHoofkarakterWerkwoordDigvormGrondwetGevolge van aardverwarming op oseaneJosef StalinTsoenamiEllipstekenSeksErfenisChatGPTNatuurrampTermietBruin menseHage GeingobNamibiëVeerAardedagKersfeesCleopatra VIIRooms-Katolieke KerkIslamEugenetikaNatriumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDesimale breukeMiltVoorvoegselVarkgriepGalblaasPersoonlikheidLys van kinderspeletjiesKinderregteVrouGoudRekenaarNaaldekokerDeelwoordEben EtzebethInflasieWiskundige terminologieOsoonlaagHorlosie🡆 More