2018-Rugbykampioenskapreeks: Internasionale rugbyunie toernooi

Die 2018-Rugbykampioenskapsreeks was die sewende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland.

Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.

2018-Rugbykampioenskap
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums
Kenteken van die Rugbykampioenskap
Datums 18 Augustus - 6 Oktober
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (16 titels)
Wedstryde gespeel 12
Drieë gedruk 88 (7.33 per wedstryd)
Bywoning 408 543 (34 045 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Nicolás Sánchez (67)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Beauden Barrett
Vlag van Suid-Afrika Aphiwe Dyantyi
Vlag van Nieu-Seeland Rieko Ioane (5 elk)
2017
2019

Die toernooi het op 18 Augustus afgeskop met Australië teen Nieu-Seeland en Suid-Afrika as gasheer vir Argentinië, en agt weke later afgesluit (ses rondes en twee loslootjies) op 6 Oktober toe Nieu-Seeland Suid-Afrika besoek het en Australië in Argentinië gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 16de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat en die Poematrofee weggestap het.

Formaat

Die formaat vir die 2018-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nieu-Seeland 6 5 0 1 225 132 +93 5 25
2 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Suid-Afrika 6 3 0 3 160 154 +6 3 15
3 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Australië 6 2 0 4 124 176 –52 1 9
4 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Argentinië 6 2 0 4 151 198 –47 0 8

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 18 Augustus Week 4 15 September
Week 2 25 Augustus Week 5 29 September
Week 3 8 September Week 6 6 Oktober

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6


Rugbykampioenskapreekskampioen 2018
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nieu-Seeland

Statistiek

Meeste punte en drieë

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nicolás Sánchez 67
2 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Beauden Barrett 61
3 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Handré Pollard 47
4 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Aphiwe Dyantyi 25
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Rieko Ioane
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Beauden Barrett 5
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Aphiwe Dyantyi
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Rieko Ioane
4 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Nicolás Sánchez 4
5 2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Emiliano Boffelli 3
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Bautista Delguy
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Will Genia
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Dane Haylett-Petty
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Makazole Mapimpi
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Waisake Naholo
2018-Rugbykampioenskapreeks: Formaat, Telkaart, Wedstryddatums  Aaron Smith

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2018-Rugbykampioenskapreeks Formaat2018-Rugbykampioenskapreeks Telkaart2018-Rugbykampioenskapreeks Wedstryddatums2018-Rugbykampioenskapreeks Statistiek2018-Rugbykampioenskapreeks Sien ook2018-Rugbykampioenskapreeks Verwysings2018-Rugbykampioenskapreeks Eksterne skakels2018-RugbykampioenskapreeksAll BlacksArgentiniëArgentynse nasionale rugbyspanAustraliëDie RugbykampioenskapNieu-SeelandRugbySANZAARSpringbokkeSuid-AfrikaWallabies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingReënspinnekopOekraïnePlatoVerkleinwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVulvaKoekie (rekenaarwetenskap)MasturbasieSportKewerLys van Afrikaanse rolprenteAardbewingAvbobSonkragIndiëAntoniemMobutu Sese SekoLeeuSwartkwasmuishondMenseregteGeweldVars waterBloedvergiftigingBreinvliesontstekingVerstedelikingJaco JacobsSterVrouTuisbladRuslandNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVasco da GamaDierKoos du PlessisNic de JagerBreyten BreytenbachGenreVierkantswortelJeugdagEierstokWoestynBorskankerAluminiumIslamitiese seksualiteitswetteOnderhandelinge om apartheid te beëindigPolitieke partyChris BlignautMenslike seksuele gedragGeslagsorgaanWes-AfrikaBywoordVingerseksLys van Suid-Afrikaanse musikanteChinese Grand PrixNatuurlike hulpbronHondTandbederf15 FebruarieTamatieBynierMaagsweerSebraOlifantYstervarkKolitisPolePersoon (taalkunde)LemoenAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKrieketFinale OplossingFaktuur🡆 More