Willie Le Roux

Willie le Roux (gebore in Stellenbosch, 18 Augustus 1989) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Cheetahs op vleuel of heelagter gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks.

Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Willie le Roux Rugbyportaal
Willie Le Roux
Volle naam Willem Jacobus le Roux
Geboortedatum 18 Augustus 1989 (1989-08-18) (34 jaar oud)
Geboorteplek Stellenbosch, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 90 kg
Skool Paul Roos Gimnasium
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, Heelagter, Losskakel
Springbokno. 848
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015–2017
2017–2019
2019–
Vlag van Japan Canon Eagles
Vlag van Engeland Wasps
Vlag van Japan Toyota Verblitz
18
57
25
(35)
(65)
(37)
korrek soos op 31 Julie 2023.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010–2011
2012–2013
Boland
Griekwas
39
11
(221)
(5)
korrek soos op 31 Julie 2023.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2015
2016
Cheetahs
Sharks
58
13
(90)
(15)
korrek soos op 31 Julie 2023.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 93 (75)
korrek soos op 1 November 2023.

Springbokloopbaan

Hy verteenwoordig sy land die eerste keer op heelagter op 8 Junie 2013 gedurende die mini-reeks van toetse in Suid-Afrika teen Italië, Skotland en Samoa. Hy speel puik in al drie toetse vir die volle 80 minute op die veld. Op 22 Junie 2013 het hy 'n groot aandeel in die reekssege vir die Springbokke (teen Samoa op Loftus Versfeld in Pretoria), waartydens hy 'n paar drieë help skep het nadat hy as heelagter by die agterlynbeweging aangesluit het.

Statistiek

Toetse

Teen S W G V Drie Punte %Wen
Willie Le Roux  Argentinië 12 10 0 2 1 5 83.33
Willie Le Roux  Australië 14 8 0 6 4 20 57.14
Britse en Ierse Leeus 3 2 0 1 0 0 66.67
Willie Le Roux  Engeland 6 4 0 2 2 10 66.67
Willie Le Roux  Frankryk 2 2 0 0 0 0 100
Willie Le Roux  Georgië 1 1 0 0 0 0 100
Willie Le Roux   Ierland 4 2 0 2 0 0 50
Willie Le Roux  Italië 5 4 0 1 0 0 80
Willie Le Roux  Japan 2 2 0 0 0 0 100
Willie Le Roux  Nieu-Seeland 17 4 1 12 4 20 23.53
Willie Le Roux  Samoa 3 3 0 0 0 0 100
Willie Le Roux  Skotland 6 6 0 0 2 10 100
Willie Le Roux  Verenigde State 1 1 0 0 0 0 100
Willie Le Roux  Wallis 7 5 0 2 2 10 71.43
Totaal 83 54 1 28 14 70 65.06

S = Wedstryde gespeel, W = Wedstryde gewen, G = Wedstryde gelykop, V = Wedstryde verloor, Drie = Drieë gedruk, Punte = Punte aangeteken

Internasionale Drieë

Drie Teenstanders Stad Veld Kompetisie Datum Uitslag
1 Willie Le Roux  Australië Brisbane Suncorpstadion 2013-Rugbykampioenskapreeks 17 September 2013 Wen 38-12
2 Willie Le Roux  Australië Kaapstad Nuweland 2013-Rugbykampioenskapreeks 28 September 2013 Wen 28-8
3 Willie Le Roux  Nieu-Seeland Johannesburg Ellispark 2013-Rugbykampioenskapreeks 5 Oktober 2013 Verloor 27-38
4 Willie Le Roux  Skotland Edinburg, Skotland Murrayfield 2013-jaareindtoetse 17 November 2013 Wen 28-0
5 Willie Le Roux  Wallis Durban Kings Park 2014-midjaartoetse 14 Junie 2014 Wen 38-16
6 Willie Le Roux  Wallis Nelspruit Mbombela-stadion 2014-midjaartoetse 21 Junie 2014 Wen 31-30
7 Willie Le Roux  Skotland Port Elizabeth Nelson Mandelabaai-stadion 2014-midjaartoetse 28 Junie 2014 Wen 55-6
8 Willie Le Roux  Nieu-Seeland Johannesburg Ellispark 2015-Rugbykampioenskapreeks 25 Julie 2015 Verloor 20-27
9 Willie Le Roux  Argentinië Durban Kings Park 2015-Rugbykampioenskapreeks 8 Augustus 2015 Verloor 25-37
10 Willie Le Roux  Engeland Londen, Engeland Twickenham 2016-eindjaartoetse 12 November 2016 Verloor 21–37
11 Willie Le Roux  Engeland Johannesburg Ellispark 2018 Engelse toetse 9 Junie 2018 Wen 42–39
12 Willie Le Roux  Nieu-Seeland Wellington, Nieu-Seeland Westpac-stadion 2018-Rugbykampioenskapreeks 15 September 2018 Wen 36–34
13 Willie Le Roux  Nieu-Seeland Mbombela, Suid-Afrika Mbombela-stadion 2022-Rugbykampioenskapreeks 7 Augustus 2022 Wen 26–10

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Willie Le Roux SpringbokloopbaanWillie Le Roux StatistiekWillie Le Roux VerwysingsWillie Le Roux Eksterne skakelsWillie Le Roux18 Augustus1989Cheetahs (Superrugbyspan)CurriebekerHeelagterRugbywêreldbekerRugbywêreldbeker 2015Rugbywêreldbeker 2019Rugbywêreldbeker 2023SpringbokrugbyspelerStellenboschSuperrugbyVleuelVrystaat Cheetahs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemEreksieVermenigvuldigingSprokieHoofmeisieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaShakaMaroela MediaKoorsVarkgriepTwaalf Stamme van IsraelKankerLSwartbewussynsbewegingPortugeesNederlandsWekkerHannes van WykParoniemLourensrivierMosambiekEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGoogle MapsKrokodilJapanAkroniemSeksposisiePoesKolorektale kankerKimberleyEkonomiese sektorHibernasieTrigeminale neuralgieSpinnekopOnderhandelinge om apartheid te beëindigTropiese sikloonMantisBrandmondsindroomSuikersiekteHoofletterSenuweestelselGesonde dieetIronieKoorsblaarPolitieke partyJak de PriesterBernice WestNasionale PartyAntieke EgipteHemelBesemRussiesPersoon (taalkunde)Duitse maselsMotorvoertuigFrederik Willem de KlerkNederduitsch Hervormde KerkWalvisOnderwysBeeldspraakStedelike hitte-eilandVlermuisKoolstofdioksiedDie GelofteInsekHartSteenkoolPrimêre sektor van die ekonomieLeesSeksualiteitGodsdiensAborsie in Suid-AfrikaWatersuiweringKlein-KarooEufemismeKasteel die Goeie HoopSwangerskap🡆 More