Pieter-Steph Du Toit

Pieter-Steph du Toit (* 20 Augustus 1992, Kaapstad) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Stormers in die Superrugbykompetisie op slot of flank speel.

Hy was deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023. In 2019 is hy bekroon met Wêreldrugby se 2019 Wêreldmansrugbyspeler van die Jaar-titel.

Pieter-Steph du Toit Rugbyportaal
Pieter-Steph Du Toit
Volle naam Pieter Stephanus du Toit
Geboortedatum 20 Augustus 1992 (1992-08-20) (31 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 2,00 m
Massa 120 kg
Skool Hoërskool Swartland
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Springbokno. 854
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2022- Toyota Verblitz 24 (10)
korrek soos op 22 September 2023.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2015 Natalse Haaie 5 (0)
korrek soos op 22 September 2023.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2015
2016–2021
Sharks
Stormers
27
59
(0)
(20)
korrek soos op 22 September 2023.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012
2013–
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
5
77
(5)
(40)
korrek soos op 1 November 2023.

Op 9 November 2013 het hy op die ouderdom van 21 jaar sy eerste toets vir die Springbokke in Cardiff teen Wallis gespeel. Op 2 Junie 2018 is hy eenmalig as die kaptein aangewys vir die toets teen Wallis.

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Eben Etzebeth
Springbokkaptein
2018 (een toets)
Opgevolg deur
Siya Kolisi
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

199220 AugustusKaapstadRugbywêreldbekerRugbywêreldbeker 2015Rugbywêreldbeker 2019Rugbywêreldbeker 2023SpringbokkeStormers (Superrugbyspan)SuperrugbyWêreldrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseElektrolietKunstenaarSteve BikoWaterbesparing in Suid-AfrikaHorlosieBosluisbytkoorsRassismeArendRooilipslangPlae van EgipteVergelykings (taalkunde)OlifantVoedingTafelsoutTswanaNiersteenIronieSkaakKweekhuiseffekAbstraksie (rekenaarwetenskap)Aborsie in Suid-AfrikaLeeuNoordwesOseaanSwart menseBrandbergHerfsMenseregteLys van Afrika-landeVulvaAardbewingNag van die lang messeMiddelmisbruikKoos BekkerSweedsVincent van GoghOlimpiese Somerspele 2012Herpes simplexToestand van materieKangaroeOlimpiese SomerspeleIoonSamestellende afleidingAarde se atmosfeerAngina pectorisMonopolieKlopjagTafelbergKrugerwildtuinGautengD.J. OppermanSkoolSkarlakenkoorsHector PietersonGevolge van aardverwarming op oseaneNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetVolstruisBelastingChapmanspiek-rylaanKappie (skryfteken)ChromatografieDolfynOplossing (chemie)OranjerivierWoordNasionalismeDroogteUniegebouRefleksieNederduitse Gereformeerde KerkDawidGriepOlimpiese SpeleBruto binnelandse produkGeld🡆 More