Toyota Verblitz

Toyota Verblitz is 'n Japannese rugbyspan in die Japan Rugby League One.

Verblitz is 'n samestelling van verde (Spaans en Portugees vir 'groen') en blitz (Duits vir 'weerlig'). Die span word besit deur Toyota Motorkorporasie en moet nie verwar word met die Toyota Industries Shuttles-rugbyspan, wat deur Toyota Industries besit word nie. Dit deel die Toyota-stadion in die stad Toyota, Aichi met die sokkerklub Nagoya Grampus wat ook vroeër deur Toyota Motors besit was.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Japan Rugby League OneNagoya GrampusRugbyToyotaToyota Industries ShuttlesToyota, Aichi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenteMaroela MediaVlag van Suid-AfrikaNedersettingKewerKaartMassaKonjunktivitisPlantluisMisdaadromanVakbondAnglo-BoereoorlogFacebookCheslin KolbeProteaTydsoneEkologieKlimaatsverandering in AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieAborsieAnilingusJaco JacobsNatuurrampHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfkortingAtletiekWêreld- Ekonomiese ForumSelfvertroueSeksuele opwekkingReënspinnekopVars waterEk is 'n Afrikaan (toespraak)KlankverskynselsLeierKlavierPersoonlikheidMIV/vigs in Suid-AfrikaSwartbewussynsbewegingSublimasieWêreldwye webBynierIngrid JonkerVerbondsarkPussy RiotOmtrek, oppervlakte en volumeRobbeneilandBloeddrukWoordeboekJakkalsToringBaälMierDramaThe CranberriesSuid-Afrika-WetVormMalariaInternetLys van elemente volgens simboolTatoeëermerkSwartkwasmuishondRassismeNamibiëFinansiële staatGautengMaanSwartNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van myne in Suid-AfrikaDemokratiese AlliansieVerkoueSeksueel oordraagbare infeksieSpringbokDoelwitEkonomie van Suid-Afrika🡆 More