Junior Bokke

Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan.

Hulle neem sedert 2008 aan Wêreldrugby se o/20-kampioenskap deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die "Baby Blacks" met 22–16 op Nuweland verslaan het.

Suid-Afrika o/20
Junior Bokke
Unie Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU)
Bynaam(e) Baba Bokke
Embleem Springbok en protea
Afrigter(s) Vlag van Suid-Afrika George Cronje
Kaptein(s) Vlag van Suid-Afrika Bafana Nhlkeo
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Spankleure


Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Junior Bokke
Alt. kleure

Statistiek
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State van Amerika
(6 Junie 2008)
Grootste oorwinning
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State van Amerika
(6 Junie 2008)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 7 – 36 Nieu-Seeland o/20 Vlag van Nieu-Seeland
(17 Junie 2010)
Wêreldbeker
Verskynings 13 (Eerste in 2008)
Beste uitslag Wenner (2012)
Amptelike webwerf
www.sarugby.co.za/teams?task=getTeam&teamid=junior
Unie webwerf
www.sarugby.net

Resultate

    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2008
Wedstryd Telling Opponente
Poel 108–18 Junior Bokke  Verenigde State
Poel 72–3 Junior Bokke  Skotland
Poel 16–11 Junior Bokke  Samoa
Halfeindronde 18–26 Junior Bokke  Engeland
3de plek 43–18 Junior Bokke  Wallis
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2009
Wedstryd Telling Opponente
Poel 36–10 Junior Bokke  Fidji
Poel 65–3 Junior Bokke  Italië
Poel 43–27 Junior Bokke  Frankryk
Halfeindronde 21–40 Junior Bokke  Engeland
3de plek 32–5 Junior Bokke  Australië
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2010
Wedstryd Telling Opponente
Poel 40–14 Junior Bokke  Tonga
Poel 73–0 Junior Bokke  Skotland
Poel 35–42 Junior Bokke  Australië
Halfeindronde 7–36 Junior Bokke  Nieu-Seeland
3de plek 27–22 Junior Bokke  Engeland
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2011
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–0 Junior Bokke  Skotland
Poel 42–26 Junior Bokke  Ierland
Poel 20–26 Junior Bokke  Engeland
Uitspeel 57– 15 Junior Bokke  Ierland
5de plek 104– 17 Junior Bokke  Fidji
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2012
Wedstryd Telling Opponente
Poel 19–23 Junior Bokke  Ierland
Poel 52–3 Junior Bokke  Italië
Poel 20–26 Junior Bokke  Engeland
Halfeindronde 35–3 Junior Bokke  Argentinië
1ste plek 22–16 Junior Bokke  Nieu-Seeland
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2013
Wedstryd Telling Opponente
Poel 97–0 Junior Bokke  Verenigde State
Poel 31–24 Junior Bokke  Engeland
Poel 26–19 Junior Bokke  Frankryk
Halfeindronde 17–18 Junior Bokke  Wallis
3de plek 41–34 Junior Bokke  Nieu-Seeland
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2014
Wedstryd Telling Opponente
Poel 61–5 Junior Bokke  Skotland
Poel 33–24 Junior Bokke  Nieu-Seeland
Poel 21–8 Junior Bokke  Samoa
Halfeindronde 32–25 Junior Bokke  Nieu-Seeland
1ste plek 20–21 Junior Bokke  Engeland
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2015
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–5 Junior Bokke  Italië
Poel 40–8 Junior Bokke  Samoa
Poel 46–13 Junior Bokke  Australië
Halfeindronde 20–28 Junior Bokke  Engeland
3de plek 31–18 Junior Bokke  Frankryk
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2016
Wedstryd Telling Opponente
Poel 59–19 Junior Bokke  Japan
Poel 13–19 Junior Bokke  Argentinië
Poel 40–31 Junior Bokke  Frankryk
Halfeindrondte 17–39 Junior Bokke  Engeland
3de plek 19–49 Junior Bokke  Argentinië
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2017
Wedstryd Telling Opponente
Poel 23–23 Junior Bokke  Frankryk
Poel 38–14 Junior Bokke  Georgië
Poel 72–14 Junior Bokke  Argentinië
Halfeindrondte 22–24 Junior Bokke  Engeland
3de plek 37–15 Junior Bokke  Frankryk
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2018
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–27 Junior Bokke  Georgië
Poel 30–17 Junior Bokke  Ierland
Poel 29–46 Junior Bokke  Frankryk
Halfeindrondte 31–32 Junior Bokke  Engeland
3de plek 40–30 Junior Bokke  Nieu-Seeland
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2019
Wedstryd Telling Opponente
Poel 43–19 Junior Bokke  Skotland
Poel 48–20 Junior Bokke  Georgië
Poel 25–17 Junior Bokke  Nieu-Seeland
Halfeindrondte 7–20 Junior Bokke  Frankryk
3de plek 41–16 Junior Bokke  Argentinië
    Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2023
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–23 Junior Bokke  Georgië
Poel 26–34 Junior Bokke  Italië
Poel 24–16 Junior Bokke  Argentinië
Halfeindrondte 12–31 Junior Bokke  Ierland
3de plek 22–15 Junior Bokke  Engeland

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Junior Bokke ResultateJunior Bokke Sien ookJunior Bokke VerwysingsJunior Bokke Eksterne skakelsJunior BokkeNuwelandRugbySuid-AfrikaWêreldrugbyWêreldrugby o/20-kampioenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynSuid-Afrikaanse WeermagKhoikhoiMenslike seksuele gedragEnsiklopedieAfrikaanse WikipediaWitrenosterVreesFinansiële staatMark (ekonomie)Uitwerking van klimaatsveranderingBeëdigde verklaringBrandbergOlifantTuisbladMaselsFraktuurMonopolyAfvalbestuurTropiese sikloonAfrikaanse woordelys en spelreëlsRenosterAfro-AmerikanersSwart nasionalismeMiddelmisbruikKlavierWiskundige terminologieErfenishulpbronRoemeensKlem-in-die-kaakKoorsblaarTrigeminale neuralgieSamestellingTrekarbeidXhosaSwedeMagnesiumDesmond TutuTegnologieWinnie Madikizela-MandelaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMadison IvyKolorektale kankerGordelroosVigsSiekteLeonardo da VinciGianna MichaelsTussenwerpselBeesGrootste rampe in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogKarooDrakensbergeWaterDemokratiese Republiek die KongoJan van RiebeeckLys van musiekinstrumenteSean CombsMensGesonde dieetDiskriminasieTuberkuloseGqeberhaDokterAl-FatihaJan van TonderWetenskaplike klassifikasieLoodVrouSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMagnetisme🡆 More