1775: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1770 | 1771 | 1772 | 1773 | 1774 | ◄ 1775 ► | 1776 | 1777 | 1778 | 1779 | 1780 | ► | ► ►

1775
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1775
1775: Jaar Kalenders  
1775: Jaar
Die Llandrinio-brug uit 1775.
Gregoriaanse kalender 1775
MDCCLXXV
Ab urbe condita 2528
Armeense kalender 1224

ԹՎ ՌՄԻԴ

Chinese kalender 4471 – 4472

辛午 – 壬未

Ethiopiese kalender 1767 –1768
Hebreeuse kalender 5535 – 5536
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1830 – 1831
- Shaka Samvat 1697 – 1698
Irannese kalender 1153 –1154
Islamitiese kalender 1189 –1189


Die jaar 1775 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 15 FebruariePous Pius VI volg Pous Clemens XIV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 21 Februarie – Pous Pius VI word tot biskop gewy.
  • 22 Februarie – Pous Pius VI word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani.
  • 11 April – Laaste voltrekking van doodstraf vir heksery in Duitsland.
  • 19 AprilAmerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Slag van Lexington en Concord - Britse Generaal Thomas Gage probeer om die wapens van Amerikaanse koloniste te konfiskeer. Die Britte word teruggedryf na Boston. Die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog (American Revolutionary War) begin.
  • 24 April – Pous Pius VI stel Leonardo Antonelli, assessor van die Inkwisisie en Bernardino de' Vecchi, dekaan van die priesters van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
  • 17 Mei – Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Kontinentale Kongres verklaar handel met Kanada onwettig.
  • 29 Mei – Pous Pius VI stel sy oom Giovanni Carlo Bandi, biskop van Imola, aan as kardinaal.
  • 17 Junie – Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Britse magte neem Bunker Hill buite Boston, Massachusetts oor.
  • 17 Julie – Pous Pius VI stel Francesco Maria Banditi, Theat., aartsbiskop van Benevento en Ignazio Gaetano Boncompagni-Ludovisi, referendaris van die hooftribunaal van die Signatura vir Geregtigheid en Genade aan as kardinale.
  • 13 November – Pous Pius VI stel Juan Tomás de Boxadors y Sureda de San Martín, O.P., generaal van sy orde, aan as kardinaal.
  • 25 Desember – Pous Pius VI publiseer Inscrutabile oor die probleme van sy pontifikaat en Summa Dei oor die afsluiting van die jubileum-jaar.

Geboortes

Sterftes

Tags:

16751765177017711772177317741776177717781779178017851875

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarWieg van die MensdomHerfsMigrasie van diereReënspinnekopEkonomiese sektorKaapstadVlinderBiodiversiteitVaginaWaterbesoedelingBreinvliesontstekingWikipediaBosluisbytkoorsBipolêre gemoedsteuringVerenigde KoninkrykMeningsverskil oor aardverwarmingPerdLugbesoedelingGeldBeroerteTikTokLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBateMenslike seksuele gedragInflasieOogproblemeWeermagGrondsoorteOntdekking van die chemiese elementeVulkanismeGraaff-ReinetSelfbeeldKatWoordsoortVersoeningsdagVormFrankrykKaapse VlaktePornografieErosietipesHeelgetalTafelbergEendbekdierKasteel die Goeie HoopHeidelberg, GautengBolandse aardbewing van 1969HoedEben EtzebethAfro-AmerikanersGrondwet van Suid-AfrikaSiya KolisiMondMuskietArabiesKolonoskopieJudaïsmeWinnie Madikizela-MandelaAanhalingstekensGrondbesoedelingGalileo GalileiWetenskaplike klassifikasieSteve HofmeyrKoos BekkerVersamelnaamGeslagsgelykheidPussy RiotStaalDeelteken en umlautNaaldekokerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPlastiekEnsiklopedieMobutu Sese SekoPoesDriedimensioneelKapitalisme🡆 More